Groenpunt Akkommodasie by Port View Guest House | LekkeSlaap
+32

Port View Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Port View Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Martie G - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Martie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, maar nie baie veilig nie.

Verblyf was lekker. Net veilige parkering was 'n probleem aangesien daar geen veilige parkering binne die erf is nie. Alhoewel daar 'n sekuriteitswag aan diens is gedurende die nag, hou hy net toesig oor die 3 voertuie wat voor die gastehuis geparkeer is. As jy nie een van die gelukkiges is om daar te parkeer nie, is daar 'n goeie kans dat daar by jou voertuig ingebreek kan word. Tydens ons laaste nag was daar 'n inbraak by 'n voertuig oorkant die straat. Ons het fietse gehad en die moes in die woonvertrek van die gastehuis staangemaak word vir die 3 nagte se verblyf.

Vanaf R2 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Upper Portswood-weg 13, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1M2I1YmYwLTEzMmUtNGJjYy1hYzRmLThjMzA5NzU4ZjFiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 050  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 13 Upper Portswood Road Green Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 09:00-18:00 11:00 -33.910913542494 18.411275446415
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za