St. Francisbaai Akkommodasie by Porthole | LekkeSlaap
+21

Porthole

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyme-straat Suid 17, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Porthole is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met sy eie ingang op die eienaar se perseel in St Francis.

Dié knus eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne, badhanddoeke, seep en toiletpapier word voorsien.

Die kamer het 'n kombuisie met 'n gasstoofplaat, yskassie, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Tee, koffie en melk word voorsien. 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar, sowel as veilige parkeerplek vir voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Porthole sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Porthole
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lyme-straat Suid 17, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Porthole het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyme-straat Suid 17, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqdT2MNET2ZIpPQhL6HpYRkiPHmU7lt6Inm4tIhs4hoOXOl0ka2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 17 Lyme Road South St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.162880441189 24.824947372387
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za