LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Portofino 14 | LekkeSlaap
+7

Portofino 14

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Marine-rylaan 979, Shelly Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 410 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Portofino 14 is 'n selfsorg-dakwoonstel wat in die Portofino-kompleks in Shelly Beach geleë is. Dié kompleks bied direkte toegang tot die strand en beskik ook oor 'n gemeenskaplike swembad.

Die dakwoonstel het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Daar is ook 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en toegang tot 'n balkon. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Dié 3 kamers deel 'n tweede gesinsbadkamer.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en 'n oond, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea bied toegang tot 'n pragtige balkon met stoepmeubels en gedeeltelike see-uitsigte.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, fietsry en swem in.

Kom geniet ons wêreldbekende Water World by Wild Coast Sun, Mac Bananas (5km) net voor Port Edward, Lake Eiland en ons plaaslike plesierbootvaarte op die see.

Let asb. op dat die eenheid nie geskik is vir partytjies nie en slegs ideaal is vir gesinne.

Slaapplek

’n Bespreking by Portofino 14 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir Portofino 14
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
2.8/5

Ligging

  • Marine-rylaan 979, Shelly Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Portofino 14 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 410
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 410
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Marine-rylaan 979, Shelly Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxMGY4ZTllLTFiM2QtNDUzMi1iMDJhLTI5ZjNjNTM4ZmIxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 410  per nag (plek vir 8) 4 5 1 4 979 Marine Drive Shelly Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.816513724181 30.405887784131
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!