LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Portofino 21 | LekkeSlaap
+20

Portofino 21

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cowrie-weg, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 120 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

Portofino 21 is ’n selfsorg-woonstel in ’n veilige kompleks in Shelly Beach, Margate. Die kompleks is naby St Michael's on Sea-strand, ’n paar winkels en restaurante.

Die woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk ’n dubbelbed, en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Elke kamer het ’n plafonwaaier. Die hoofslaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort en bad en die tweede, derde en vierde slaapkamer deel die tweede badkamer wat ’n bad en stort het.

Die woonstel het ’n oopplan-kombuis wat goed toegerus is met al die nodige toebehore om maaltye te kook en voor te berei, insluitend ’n skottelgoedwasser. Die aangrensende sitkamer het ’n plafonwaaier met ’n TV en ’n DStv-koppelpunt, so gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder, -kabels en -slimkaart saambring.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-areas in die kompleks. Veilige kelderparkeerplek en ’n oop parkeerplek is aan hierdie eenheid toegeken.

Slaapplek

’n Bespreking by Portofino 21 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Cowrie-weg, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cowrie-weg, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02a9a889e76a138bcc80ed81fd70ed179cb7c3ff0a5219d4e53181ebf8a8aa0dbc36aba269c58b0af1caf504d9338b88e611?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120  per nag(plek vir 8) Cowrie Road Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.816704510525 30.405701251521
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!