Shelly Beach Akkommodasie by Portofino C | LekkeSlaap
+51
+51

Portofino C

  • Vanaf R1 330 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Portofino C, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Portofino C is 'n selfsorgwoonstel in Shelly Beach. Dié kusdorpie is sowat halfpad tussen Margate en Port Shepstone aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus. Shelly Beach kry sy naam by die duisende skulpies wat tydens hoogwater op die strand uitspoel. Hier is heelwat goue strande, die plaaslike mense is vriendelik, daar is heelwat watersport, en die duikplekke is fantasties.

Dié woonstel op die tweede vloer het slaapplek vir 8 mense in 4 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer en die hoofbadkamer het storte en baddens. Daar is plafonwaaiers in die slaapkamers en die woonkamer.

Die woonstel het 'n kombuis, woonkamer en 'n eetarea. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n mikrogolfoond, broodrooster, stoof, oond, yskas-vrieskas, en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n ontbyttoonbank het 3 stoele. Maak gerus gebruik van die tuimeldroër en die wasmasjien. Daar is sitplek vir 6 mense in die eetarea en die woonkamer het 'n gerieflike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Portofino C het 'n onderdakbalkon met eetplek en 'n gasbraai buite vir 8 mense. Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en ondergrondse parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor. Ekstra gaste-parkeerplek is beskikbaar op 'n eerste-gesien-eerste bedien-basis.

Portofino C is slegs 50 m vanaf 'n privaat strand en slegs 100 m vanaf St Michael's-strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Portofino C sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Portofino C
Netheid
4.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Portofino C, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Portofino C het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 330
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 330
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 330
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Portofino C, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7086f84a526916d6db4aaad86d950964629c9e3865a30d3f20f5b6d19985112ca6cd0a2371ac31b330a9cc17c75421693d03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 330  per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 Portofino C Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.81643929093 30.405893538098
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za