St. Francisbaai Akkommodasie by Portside | LekkeSlaap
+35

Portside

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighton Hullett-rylaan, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Portside is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in St Francisbaai. Die kompleks is naby die strand en die restaurante by die hawe.

Die gemeubileerde woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. Dié 2 slaapkamers deel die badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die goed toegeruste kombuis beskik oor 'n yskas, oond, stoof , skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Ander toebehore sluit 'n broodrooster, ketel, versapper, vrugteskommelmaker, broodbak-masjien en 'n koker in.

Die kombuis het ook 'n deur wat na 'n stoep en 'n tuintjie lei en die sitkamer lei na 'n privaat balkon. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad, sowel as veilige parkeerplek vir voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Portside sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Portside
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Leighton Hullett-rylaan, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Portside het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighton Hullett-rylaan, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzk0XPgpsIDjNVE6jIzP2rsoV7IIXsaOT02xnP7TKrbOJtPbThM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 Leighton Hullett Drive St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.183352975059 24.848683181124
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za