Portswood Mews 3 by CTHA

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 15 % af

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 4 Mrt 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Portswood Mews 3 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Groenpunt. Dis ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na huislike verblyf na aan 'n verskeidenheid geriewe.

Die woonstel is op die grondvloer geleë en is smaakvol gemeubileer. Die woonstel het lugversorging en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n wasmasjien en oorgenoeg ingeboude kaste vir breekware en eetgerei. Daar is 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders in die leefarea met 'n TV en sekere DStv-kanale, asook gratis onbeperkte WiFi. 'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar vir 1 motor en daar is 'n kluis in die eenheid.

'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar vir een motor en Portswood Mews 3 by CTHA is naby verskeie winkels, kroeë en restaurante. Die eiendom is ook baie na aan die stadion en slegs 'n kort motorrit vanaf die middestad.

Slaapplek

'n Bespreking by Portswood Mews 3 by CTHA sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Portswood Mews 3 By CTHA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R680 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 4 Mrt 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za