LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Posto al Sole | LekkeSlaap
+80

Posto al Sole

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugtstraat 12, Ridgeworth, Bellville, 7535, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R680 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Posto al Sole is in Ridgeworth, Belville. Verblyf is beskikbaar in 3 oopplan-selfsorgeenhede. Die eienaar bly op dieselfde perseel.

IL Bacio is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 16 of 3 volwassenes en 1 kind en IL Mare en IL Sole het elk slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n swembad, verhitte swembad en braaigeriewe op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerhek. Daar is uitstekende sekuriteit in die area en elke eenheid het 'n privaat ingang.

Dié bekoorlike woonbuurt in Bellville is sentraal geleë, ongeveer 1,6 km vanaf die N1 na Kaapstad, 16 km vanaf die lughawe en stapafstand vanaf Tygervallei-sentrum en 'n rits restaurante. Tafelberg, die V&A Waterfront, Kaapse wynlande en strande is alles 30 minute se ry weg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Posto al Sole
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Uitvlugtstraat 12, Ridgeworth, Bellville, 7535, Wes-Kaap
  • Gaste dink Posto al Sole het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugtstraat 12, Ridgeworth, Bellville, 7535, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeUmotIPFfJkVhS5btF0Ms8zRj9QQ3wCxB06MeG5Q5X93R5Djju?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680  per nag(plek vir 2) 4 5 1 5 12 Uitvlugt Street Ridgeworth 7535 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.8759 18.64094
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!