Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Potgieter's View

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Potgieter's View
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Divan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan B
Saam met vriende

Ons bly altyd lekker by Potgieter's View en beslis hulle vir enigeen aan.

Pragtige plek, met al die nodige geriewe. Beveel beslis vir enigeen aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potgieter's View se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Divan. Ons waardeer dit en hoop ons sien jou volgende jaar weer.

Potgieter's View
Neil D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil D
Gesin met tieners

Stopover on the way back from the Cape.

Very good value for money accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potgieter's View se terugvoer

Thank you, Neil. Hope to see you again.

Potgieter's View
Fiona B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona B
Saam met vriende

Pragtige eenheid met alles wat jy benodig.

Groot, ruim eenheid met alles wat jy benodig. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer hier tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potgieter's View se terugvoer

Baie dankie, Fiona, vir die goeie resensie. Ons vertrou dat julle in die toekoms weer van ons gebruik sal maak. Rene

Potgieter's View
Veronique W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique W
Saam met vriende

Dit was ongelooflik.

Potgieter's View is 'n residensiële woonstel in 'n veilige gebied. Daar is braaigeriewe en netjies rusareas (drieslaapkamer). Die woonstel lyk presies soos op die foto's. Ons het Reebok-strand besoek en daar walvisse gesien wat 'n ongelooflike belewenis was. Ons naweek was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potgieter's View se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit en glo ek sal julle weer sien. Rene

Potgieter's View
Illsa N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illsa N
Saam met vriende

Ons het gehalte en waarde vir ons geld ervaar. Kon nie glo die prys vir daardie besonderse mooi huis.

Ons het heerlik gekuier en kan met trots hierdie plek aanbeveel. Ons beplan om dit ons hawe te maak as ons weer daardie kant van die wêreld is. Julle plekkie is tops en baie veilig, bietjie stil vir ons lawaaierige spul maar enige tyd weer. Mag jul van krag tot krag gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potgieter's View se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit en glo ek sal julle weer sien. Rene

Potgieter's View
Sonja D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Dankie aan tannie Renè vir haar gasvryheid en bederfies. Alles was baie netjies en skoon. Die woonstel is ook met alles toegerus wat 'n mens benodig. Ons gaan vir seker weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potgieter's View se terugvoer

Baie dankie Sonja vir jou goeie resensie. Ons sien daarna uit om jul weer te ontvang.

Potgieter's View
Deon K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K
Gesin met tieners

Vriendelik, veilig, toegerus en gemaklik.

Baie dankie aan Rene en haar man vir hulle vriendelikheid waarmee hulle ons ontvang het en hanteer het. Die plek is regtig netjies en gerieflik. 'n Gratis skoonmaak diens is aangebied so paar dae in ons 7 dag verblyf met skoon handdoeke. Ons beveel Potgieter's View definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potgieter's View se terugvoer

Deon, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit. Baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien jul gou weer. Rene.

Potgieter's View
Marguerite H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite H
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier.

Dit sal goed wees as daar genoem word dat daar trappe is om te klim om by die woonstel uit te kom. Dit dalk 'n probleem wees vir 'n ouer persoon wat sukkel met trappe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potgieter's View se terugvoer

Dankie vir die resensie. Ons kan voorsiening maak vir ouer mense wat nie die trappe kan uit klim nie. Ek sal graag meer inligting wil he rondom die netheid kwessie. As jy nie hier wil se nie is jy welkom om my via WhatsApp in kennis te stel. Ons streef daarna om dit so netjies en gemaklik moontlik vir gaste te maak. Ek is jammer as jy dit anders ervaar het.

Potgieter's View
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cedric B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric B
Saam met vriende

Baie skoon en netjies.

Waarde vir geld. Sal enige tyd weer daar bly, baie veilig, netjies en skoon. Baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potgieter's View se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie.
Ons waardeer en sien daarna uit om jul weer te ontvang.

Potgieter's View
Johanna J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Wonderlike skoon en moderne plekkie, gasvrou is wonderlik en besorg, sal beslis vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potgieter's View se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien daarna uit om jul weer te ontvang.
Groete,
Rene

Potgieter's View
Ghertlin D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ghertlin D
Gesin met klein kinders

Die kuier was baie lekker. Dis in rustige buurt, maar naby alles. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Plek was so netjies em die gasvrou so vriendelik, klein geskenkies steel jou hart en laat jou oombliklik tuis voel. Ek reeds besig om hierdie plek aan my familie en vriende aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potgieter's View se terugvoer

Ek waardeer jou mooi woorde. Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Potgieter's View
Elize K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K

Netjies, stil omgewing, mooi uitsig.

Ons was baie vriendelik ontvang. Verblyf baie netjies en 'n baie mooi uitsig. Als wat jy nodig het is daar. Lekker gekuier en sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potgieter's View se terugvoer

Baie dankie Elize. Ons waardeer. Ek is bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te ontvang.

Potgieter's View
Malcolm H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese akkommodasie, vriendelike en behulpsame eienaars.

Die wooneenheid is baie netjies. Redelik beknop, maar vir slegs R650 per nag, waarde vir geld. Ons het in elk geval net daar geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potgieter's View se terugvoer

Hi Malcolm. Dankie vir die resensie. Ek waardeer.
Jammer julle het dit bietjie beknop ervaar, maar ons probeer om ons gaste so tuis moontlik te laat voel.

Potgieter's View
Robert Y - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert Y
Gesin met klein kinders

Baie rustig en so, so netjies.

Hierdie plekkie is so netjies, tot op die fynste detail. As jy iets nodig het, is dit daar. Ons het die kuier baie geniet. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potgieter's View se terugvoer

Robert baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.

Potgieter's View
Zander B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander B
Saam met vriende

Voel soos jou eie huisie by die see.

Die eienaars is gasvrye mense. Dit voel asof hulle jou eie familie is van die begin af. Baie vriendelik en behulpsame mense. Skoon beddegoed en 'n huisie tot jou beskikbaarheid

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potgieter's View se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Ons strewe daarna om almal baie welkom te laat voel. Julle het soos ons kinders gevoel. Hoop ons sien julle weer.

Potgieter's View
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanferstraat 7, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA217f57f4369712d537604d29630a0b5f481cf03656fcfc535979c89d408de2df1d47de754f06e869cb297090b1ea3da30e69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 16 5 1 5 7 Kanfer Street Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.071770666671 22.166791768123
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem