P'pierblom

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

P'pierblom is 'n unieke vissermanshuisie op die eienaar se eiendom in Dwarskersbos. Die kothuis is deel van die hoofhuis, en die eiendom is naby die strand.

Die kothuis is gemeubileerd en het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n oopplan-kombuis met basiese toerusting soos 'n yskas, mikrogolfoond, 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, 'n ketel en 'n breekware.

Die kothuis het 'n braai-area en 'n TV met DStv (EasyView). Daar is parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Die eiendom is 5 minute vanaf 'n winkeltjie met basiese items, en dis 11 km van die dorp, Velddrif, af.

Slaapplek

'n Bespreking by P'pierblom sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kaggel

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na P'pierblom gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R975 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za