LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Praslin 16 | LekkeSlaap
+28

Praslin 16

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Praslin 16 is 'n nuut opgeknapte selfsorgwoonstel met 'n pragtige uitsig oor die see in 'n veilige kompleks in Ramsgate. Dit is langs 'n rustige strandmeer en stapafstand van die Ramsgate Blouvlagstrand en die bekende Waffle House.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier, haardroër en 'n kluis en die ander twee slaapkamers het onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, lugversorging en plafonwaaiers. Die badkamers het 'n stort en 'n bad en een van die badkamers is en suite. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, vrieskas, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Ander geriewe sluit 'n oopplan-eetarea en -sitarea, 'n TV met DStv, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in, en daar is 'n stoep met 'n see-uitsig.

Gaste het toegang tot 'n outomatiese toesluit-motorhuis en oorgenoeg oop parkeerplek vir besoekers, 'n swembad en braaigeriewe op die perseel. Komplimentêre opwasmiddel, versagmiddel en skottelgoedwasser-tabelette word voorsien. Strandstoele word ook voorsien. Sou gaste ekstra skoonmaakdienste benodig kan dit teen 'n ekstra fooi voorsien word.

Let asb. dat matriekulante nie geakkommodeer word nie.

Plaaslike geriewe en doendinge sluit hengel, duikuitstappies na die Protea-rif, bootlansering by Ramsgate en Shelly Beach, strandstappies, voëlkyk, kanovaart, trapbootjies en walviskyk in. Die verblyf is ook naby Crayfish Inn en verskeie ander restaurante, die Southbroom-gholfbaan, Wild Coast Sun Kasino en waterpark, Shelley Centre, Hibiscus Mall en Southcoast Mall.

Slaapplek

’n Bespreking by Praslin 16 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Praslin 16
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Marienerylaan, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Praslin 16 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafdbb61681e75eeeab1e62332f8b3592ddbfad832e59ff775b6cfca475189fa1b52c379af86333926e33086d96e1ee974b43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Marine Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -30.892142 30.346409
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!