LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Praslin 16 | LekkeSlaap
+28

Praslin 16

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Praslin 16
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ilse S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse S
Gesin met klein kinders

Die plek was baie netjies en gemaklik en meer as genoeg spasie.

Die tumble dryer wat nie gewerk het nie, het dit vir ons bietjie moeilik gemaak met wasgoed en nat handdoeke om droog te word. Ek beveel aan dat daar sjampanje glase moet wees. Dalk ‘n ekstra slaaibak of twee en ‘n paar Tupperware-bakkies vir oorskietkos om in die yskas te kan bêre.

Praslin 16's terugvoer

More Ilse,
Dankie vir jou terugvoer. Die tuimerdroër is uitgesorteer en ons sal jou aanbebelings in ag neem.
Vriendelike groete,
Praslin 16

Praslin 16
Leoni B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni B
Gesin met klein kinders

Pragtige skoon en volledig toegeruste eenheid.

Praslin 16 is 'n pragtige eenheid, sal dit beslis aanbeveel.

Praslin 16's terugvoer

Goeiemiddag Leoni,

Baie dankie, ons is bly dat julle die kuier geniet het. Ons hoop om julle gou weer te ontvang.

Vriendelike groete
Praslin 16

Praslin 16
Rud G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rud G
Gesin met tieners

Lovely unit, really felt at home.

See stars.

Annise P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annise P

Wonderlik!

Wonderlike verblyf. Lieflike see-uitsig. Het veilig gevoel. 'n Juweel aan die Suidkus.

Praslin 16's terugvoer

Goeiedag Annise,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle die vakansie geniet het en hoop om julle gou weer by ons te sien!

Vriendelike groete,
Die Praslin span

Praslin 16
Noleen C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen C
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging met alles wat jy benodig!

Pragtige plek, het heerlik vakansie gehou.

Praslin 16's terugvoer

Baie dankie Noleen. Ons waardeer jou terugvoer en ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.

Groete

Praslin 16 Span

Praslin 16
Nadine V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V
Gesin met klein kinders

Dis prentjie mooi en ons het soos royalty gevoel!

Dit was die beste vakansie wat ons nog gehad het, hierdie mense dink aan als en nog meer. Jy kan gerus net 2 stelle klere inpak en los die res by die huis, want hulle het als tot jou gerief! Beste plek, sal vir seker weer gaan!

Praslin 16's terugvoer

More Nadine,

Baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons is baie bly dat julle die vakansie geniet het. Sien julle gou weer!

Groete
Praslin 16 Span

Praslin 16
Irma B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irma B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie netjiese en moderne eenheid en goeie waarde vir geld. Genoeg spasie vir 2 gesinne, veral 2 volledige badkamers was 'n groot pluspunt. Pragtige plekkie met alles wat mens nodig het tot jou beskikking.

Gideon M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon M
Gesin met klein kinders

Beste verblyf by die see.

Die plek is modern, netjies en baie goed ingerig. Daar is alles wat 'n mens nodig het en meer. Kamers is groot en beddens is baie gemaklik. Die 2 badkamers is puik, altwee het groot baddens en storte. Isabel-hulle maak seker die plek is foutloos en 'n mens gaan sukkel om fout te vind. Die kombuis se uitleg is prakties en maak kosmaak 'n groot plesier. TV kamer het meer as genoeg banke wat baie gerieflik is terwyl 'n mens die groot Samsung flatscreen kan geniet. Die balkon is groot en het die mooiste uitsig oor die lagoon en see. Verder is die Praslin kompleks netjies en skoon, selfs die braai-area se roosters lyk asof dit nog nie eers gebruik is nie, dis so skoon. Ek sal Praslin 16 voorstel vir enige iemand! Dis groot waarde vir geld.

Praslin 16's terugvoer

More Gideon,
Ons is baie bly dat jul die tydjie by ons geniet het! Baie dankie vir sulke mooi terugvoer, dit gee so 'n warm gevoel om die hart wanneer ons besoekers die woonstel geniet!
Mag julle 'n baie geseënde Kerstyd geniet en alles wat mooi is vir 2017!
Groete
Isabel en Belinda
Praslin 16

Praslin 16
Gerhard M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf!

Praslin 16 het my asem weggeslaan met die moderne meubels en netheid wat perfek is. Kliëntediens is van die beste. Die plek se balkon is asemrowend met genoeg sit- en kuierplek. Alles is beskikbaar wat jy nodig het en meer. Gewoonlik pak ek ekstra goedjies in wat mens mag nodig kry, maar by Praslin was dit nie nodig nie. Vat net jou tas en sonbrandmiddel, jy gaan niks meer nodig hê nie! Sien julle weer volgende jaar. Ek het in 10 jaar nog nie so netjiese vakansiehuis gesien nie!

Marika K - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika K
Gesin met klein kinders

Dit was 'n wonderlike vakansie, en die mense van Praslin 16 het dit net soveel meer spesiaal gemaak.

Die plek is so mooi, modern en goed toegerus. Baie dankie aan Belinda en Isabel wat dit so spesiaal vir ons gemaak het.

Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafdbb61681e75eeeab1e62332f8b3592ddbfad832e59ff775b6cfca475189fa1b52c379af86333926e33086d96e1ee974b43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Marine Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -30.892142 30.346409
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!