LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Praslin 16 | LekkeSlaap
+28

Praslin 16

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 850 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Praslin 16
Selfsorgverblyf.
Belasting en Ekstras

Breekskadedeposito van R1500 (terugbetaalbaar indien geen breekskade of verlies gevind word nie) en 'n administrasiefooi van R850 word gehef.
Daaglikse skoonmaakdiens kan gereël word as 'n opsionele ekstra teen R250 per dag.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen matriekgroepe nie, asseblief.

Let asb. daarop dat die balans 4 weke voor die inklokdatum betaalbaar is. Bankbesonderhede sal voorsien word na die bespreking bevestig is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

In geval van kansellasie sal die deposito slegs terug betaal word op die volgende voorwaardes:
1. Indien die eenheid herbespreek word sal die deposito minus 'n administrasiefooi van 10% terugbetaal word.
2. In geval van gedeeltelike herbespreking van die eenheid sal die deposito van toepassing wees op die onbespreekte tyd en die balans minus 'n administrasiefooi van 10% sal terugbetaal word.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafdbb61681e75eeeab1e62332f8b3592ddbfad832e59ff775b6cfca475189fa1b52c379af86333926e33086d96e1ee974b43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Marine Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -30.892142 30.346409
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!