LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Praslin 3 | LekkeSlaap
+17

Praslin 3

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan 2442, Ramsgate, 4274, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 299 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Praslin 3 is geleë in Ramsgate en het 'n pragtige uitsig oor die Blouvlagstrand.

Hierdie luukse eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n volledig toegeruste kombuis vir al jou selfsorgbehoeftes. Die eenheid is stylvol gemeubileer en ingerig vir 'n onvergeetlike vakansie. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed en die tweede slaapkamer het ’n stapelbed.

Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring en ontspan voor die grootskerm-TV, of nuttig aandete of ontbyt op die hoofbalkon. Die boonste dek is die kersie op die koek! Hier kan jy rustig langs 'n braaivleisvuurtjie sit en jouself verlustig in die luisterryke uitsig oor die see, 'n lekker tydjie in die Jacuzzi spandeer, of net uitspan op een van die gemakstoele en 'n bietjie son vang. Die eenheid is toegerus met sy eie wasmasjien en tuimeldroër.

As die son nie skyn nie, kan jy gerus 'n draai maak by een van die nabygeleë restaurante, kunsgalerye of koffiewinkels.

Slaapplek

’n Bespreking by Praslin 3 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 3 resensies vir Praslin 3
Netheid
3.0/5
Diens
2.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
2.7/5

Ligging

  • Marienerylaan 2442, Ramsgate, 4274, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Praslin 3 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 299
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 299
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan 2442, Ramsgate, 4274, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyZTY0NjY4LWRhYjQtNGQ0Zi1iM2YyLTI1NmMyOTY0YmRmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 299  per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 Marine Drive 2442 Ramsgate 4274 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.892088556656 30.346260666847
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!