St. Francisbaai Akkommodasie by Praslin Reach @ St Francis Kanale | LekkeSlaap
+20

Praslin Reach @ St Francis Kanale

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Praslin Reach 29, Canals, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

Praslin Reach bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende op die St. Francisbaai kanale. Die huis is binne maklike bereik van die kanale, verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dit beskik oor 5 slaapkamers en het slaapplek vir tot 10 gaste. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer is op die grondverdieping en het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is ook 2 slaapkamers op die boonste verdieping waarvan 1 'n spa-bad, 'n stort, toilet en 'n wasbak het, en die tweede slaapkamer, naby die agterdeur, se badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie badkamer is dus ideaal om af te spoel na 'n dag op die strand.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het 'n sitkamerstel en daar is 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die huis het buite-braaigeriewe.

Daar is 'n kano wat gaste kan gebruik om op die kanale te roei.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Praslin Reach @ St Francis Kanale sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Praslin Reach @ St Francis Kanale
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Praslin Reach 29, Canals, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Praslin Reach @ St Francis Kanale het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R4 500
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Praslin Reach 29, Canals, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEbWe1CiXfCGrHkJLjOm5u8P43F4d2bVslApXeCfbCH7KhHGCox?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (vir 10 persone) 1 5 1 5 29 Praslin Reach Canals 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1523173 24.836249
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za