Van Ryneveld Akkommodasie by Pêrel Plekkie | LekkeSlaap
+8

Pêrel Plekkie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 4, 104 Nautica, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pêrel Plekkie bied gehalteverblyf vir 'n paartjie met vakansie of 'n sakereisiger in die Strand, Kaapstad. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié ateljeewoonstel het 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Daar is ook gratis WiFi.

Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n groot winkelsentrum 'n paar kilometer ver met verskeie winkels en eetplekke.

Slaapplek

’n Bespreking by Pêrel Plekkie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Russies

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • George-straat 4, 104 Nautica, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 4, 104 Nautica, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQWSmDUaSIqFhaztE4lTDWvalC69Ucctphlzi3kXWhIR7FiTp3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 2) 4 George Street 104 Nautica 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.122097502174 18.8322911374
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za