Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Premier Hotel Cape Town

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 292 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Maraisweg 1, Seepunt, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Premier Hotel Cape Town is 'n klipgooi vanaf Kaapstad se bekende Seepunt-promenade en bied sakpas en stylvolle akkommodasie aan die stad se Atlantiese kus.

Die hotel het verskeie eenhede wat suites, deluxe-kamers, standaardkamers en gesinskamers insluit. Al die kamers is elegant versier en het hul eie en suite-badkamers. Die meeste van die kamers het uitsigte op Tafelberg, Seinheuwel of die Atlantiese Oseaan. Daar is geriewe soos lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamers.

Die hotel se Promenade Restaurant is daagliks oop en sit 'n reeks smullekker internasionale disse voor wat deur Suid-Afrikaanse wyne komplementeer word. Die hotel kan tot 180 afgevaardigdes vir 'n konferensie akkommodeer in 'n teaterstyl-vertrek. Geriewe en dienste op die perseel sluit 'n groot swembad en skemerkelkiekroeg in.

Premier Hotel Cape Town het asemrowende see- en berg-uitsigte en is loopafstand van die Atlantiese Promenade, 'n kort entjie se ry van die parlement af, die wêreldbekende Victoria & Alfred Waterfront en verskeie ander toeristebestemmings.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Premier Hotel Cape Town
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Maraisweg 1, Seepunt, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Premier Hotel Cape Town het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 292 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Maraisweg 1, Seepunt, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cf6df0308be2236ad0d417e1c95213e34cc17f895cd0f36ed84f2d0f19996f8c8feb9ab495c7f0254f53194a7b9dfc0b974?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 1 Marais Road Sea Point 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.912611640194 18.389379382097