LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Premier Splendid Inn Pinetown | LekkeSlaap
+74

Premier Splendid Inn Pinetown

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 8 resensies vir Premier Splendid Inn Pinetown
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.6/5
Marlize H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen probleme gehad nie - diens uitstekend.

Ligging bietjie vreemd, maar ons het baie veilig gevoel en fantastiese diens gehad.

Amanda S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda S
Gesin met tieners

Gemiddelde verblyf.

Televisie en telefoon het nie gewerk nie.

Nico T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nico T
Enkelreisiger

Clean rooms and very nice food available.

Splendid inn needs a proper ice machine. It is of poor quality.

Premier Splendid Inn Pinetown se terugvoer

Thank you for the rating, we will have a look at our current ice machines and improve where required.

Premier Splendid Inn Pinetown
Kwanele M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kwanele M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stayed for a night but we wished we had booked for more days.

We had a great time there, the staff is friendly from the reception to to kitchen staff. Rooms are clean and everything is as seen on the pictures on the site. Would highly recommend it to anyone.

Premier Splendid Inn Pinetown se terugvoer

Thank you for taking the time to rate us and for the valuable comments, much appreciated.

Premier Splendid Inn Pinetown
Wynand D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Par for the course.

Aandete in hotel se restaurant was heerlik.

Premier Splendid Inn Pinetown se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer.

Premier Splendid Inn Pinetown
Alet P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Kamer was netjies. Diens is puik. Die ontbyt was so lekker en so groot. Baie rustig. Sal hierdie plekkie vir enige iemand aanbeveel.

Premier Splendid Inn Pinetown se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.

Premier Splendid Inn Pinetown
Michelle L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outyds en slegte diens.

Die diens was uiters pateties en die kos ongelooflik onder standaard. Kan glad nie glo dat hulle deel is van Premier Hotel-groep nie. Ek reis 8-10 maande 'n jaar, by verre die slegste verblyf in die groep.

Mike F - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall very good value for money. Will definitely stay here again.

We were pleasantly surprised. The food served in the restaurant, both breakfast and dinner were of 5 star quality. Compliments to the chef.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 142 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kings-weg 65, Pine Town, Durban, 3600, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d30aeedc84509d58499e7b5cc1a10d28ea0541c98b8258a83fc7fbbd1bb528244a35e36aaca50dbec5ce3f07bf183d2cde4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 65 Kings Road Pine Town 3600 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -29.814478057633 30.865638256073
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem