Premiere Classe Suite Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 17 Jul 2018 tot 31 Aug 2018.

Beskrywing

Die Premiere Classe Suite Hotel is gerieflik geleë tussen Rosebank en Sandton, met maklike toegang tot albei die Gautrainstasies. Die hotel is ook naby die hoofweë en is dus ideaal vir sakereisigers wat in die hartjie van Sandton en Rosebank moet wees vir besigheidsdoeleindes. Die nuwe Keyes Art Mile is net 5 miunte se ry van die hotel af.

Verblyf is beskikbaar in 16 eenslaapkamerwoonstelle wat geskik is vir 2 gaste, en 8 tweeslaapkamerwoonstelle wat elkeen plek het vir 4 gaste. Al die eenhede het koningingrootte-beddens of dubbelbeddens en privaat en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe in die kamers sluit WiFi en 'n TV met DStv in. Veiligheidsdienste is ook beskikbaar.

Rosebank se kliniek is net 'n paar minute se ry ver en Morningside Kliniek is sowat 10 minute hiervandaan. Die hotel is perfek geleë vir gesinne wat hul kinders vir behandelings na die Nelson Mandela Kinderhospitaal neem aangesien dit net 7 km ver is. Wanderers Krieketstadion is stapafstand en Wanderers Gholfbaan is net 'n paar minute ver. Gaste kan ook uitsien na wêreldklasrestaurante in Rosebank, Sandton en Melrose Arch.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Nagportier
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Premiere Classe Suite Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 R945 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af. Geldig vanaf 17 Jul 2018 tot 31 Aug 2018.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za