Fouriesburg Akkommodasie by Presentpoort | LekkeSlaap
+37

Presentpoort

8 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Persentpoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Presentpoort is 'n bekoorlike houtkothuis op 'n wildsplaas aan die voet van die Malutiberge. Die plaas is aan die buitewyke van Fouriesburg, 'n klein dorpie in die Vrystaat, geleë.

Die smaakvol versierde kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Daar is ander geriewe soos 'n yskas, braai-area en veilige parkeerplek. Die huis werk met sonpanele en gas.

Gaste kan doendinge soos voetslaan, wildkyk, perdry, visvang, fietsry, bergfietsry en wildritte in die area geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Presentpoort sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Presentpoort
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Plaas Persentpoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Presentpoort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Persentpoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiYTc4YWEzLTUxZmUtNDMwZS1iMTg0LThiYjE0ODU3ZTNhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Plaas Persentpoort Fouriesburg 9725 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.562446 28.225978
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za