President Brand Str Flat
Opsomming van Resensie
Natasha B - Mrt 2023
Algehele gradering
Most disappointing holiday accommodation I booked in the 25 plus years of booking holidays.
Lees meerAnonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Marietjie S - Nov 2017
Algehele gradering
Verblyf nie sleg nie, maar geen wasbak, moet buite water kry en was, braai gedeelte nie skoon nie, kon nie braai nie.
Esther E - Jan 2017
Algehele gradering
Was baie lekker, was net baie donker as jy saans ingaan na woonstel.
Hennie D - Sep 2014
Algehele gradering
Die verblyf is baie lekke en privaat met alle geriewe.
Pieter P - Okt 2011
Algehele gradering
It was great loved it, we will came back Thank you!
Betta H - Apr 2011
Algehele gradering
Stil omgewing, gerieflik vir oornag
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: President Brandtstraat 3, Despatch, 6219, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom