Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

President Hotel Cape Town

Hotel

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 110 resensies vir President Hotel Cape Town
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Doeke T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doeke T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hotel is skoon en netjies met gerieflike kamers in 'n mooi omgewing.

Ons het ons 50-jarige huweliksherdenking gevier en die hotel het die kamer spesiaal ingeruim en gratis vonkelwyn en versnaperinge voorsien.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an amazing stay.

The facilities were excellent. Very friendly and helpful staff. The only criticism is there was no Friday night entertainment. You have to venture into Sea Point for music or live entertainment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddie C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Freddie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Groot teleurstelling.

Die nag verblyf in' n "suite" in die President Hotel, die openingsaand van Coenie de Villiers en Deon Meyer se Karoo Suite 2 en 'n ete by die Hussar Grill in Kampsbaai was alles deel van 'n verjaarsdagbederf. Alles was wonderlik behalwe die slaapkamer in die President Hotel wat werklik 'n reuse teleurstelling was. Die rusbank en een van die stoele by die kaal kombuistafeltjie was stukkend en afgeleef. Die gordyne het ook afgeleef vertoon. Behalwe 'n staanlamp in een hoek is daar geen dekorstukke in die kamer nie. Die televisie het slegs Sky News waarna mens kan kyk as jy op een van die kombuisstoele sit. Jy sak ongelukkig weg in die stukkende rusbank. Daar is twee borde, messe en vurke en twee glase maar niks anders nie. Die slaapkamer en badkamer is aanvaarbaar. Die leefkamer herinner mense aan 'n afgeleefde kamer in 'n ou losieshuis wat beter dae geken het. Die voorportaal, ontvangs, diens en ontbyt is baie goed. Ons sal egter nooit weer teruggaan nie en kan ook nie die hotel aanbeveel nie. Nugter weet hoe die plek 'n 4-ster gradering gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jason B
Besigheidsreis

5/10 disappointed.

Poor room location - basement! Breakfast was booked, staff didn't know and wanted to charge me again. Nothing special at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabri A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabri A
Gesin met tieners

Uitsteekend.

I got engaged at the President Hotel and loved it, and it was a pleasure going back there to celebrate my Honeymoon at the President Hotel. Thank you Jimal and crew.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize Z
Gesin met klein kinders

The President Hotel is a lovely place to have a family vacation.

Centrally situated, walking distance from shops, markets and the lovely promenade. The hotel is very clean, restaurants are exceptional with awesome waiters. Friday evening family night was a huge hit with my daughter. She also enjoyed the swimming pool and convenient play area. We really enjoyed our stay and will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene A
Enkelreisiger

It was fine.

When I checked in the balance was still outstanding on their system and they wanted me to pay after I've settled my balance with agency. Saturday evening order something from kitchen (room service ), half an hour later followed up only to find the order was not placed and had to order again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruno R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruno R
Enkelreisiger

We had a relaxing and comfortable 1 week stay on a superb location.

A lovely swimming pool (avoid long weekends) with a nice view of the park and the ocean. Fine staff, helpful in every way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi P

Baie netjies en gerieflik!

Baie goeie ligging en fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek met pragtige uitsig.

Pragtige ligging en baie veilig. Ons het die rustige atmosfeer en die luilekker swembadarea geniet. Oulike personeel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia P
Saam met vriende

Lovely location close to all amenities and restaurants.

Hotel is small, but very personal, staff are friendly and helpful. Stunning pool area with beautiful views, would definitely recommend for a short stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Viven G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viven G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant location, stunning hotel.

Excellent service and friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Gesin met tieners

Wonderlik.

Baie lekke dankie, gaan vir seker weer terug volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die verblyf verskriklik baie geniet.

Die President Hotel is regtig 'n wonderlike hotel, dit is baie netjies. Kamers is lekker groot en dit is so naby aan die strand geleë. Het ontbyt ook verskriklik baie geniet, groot verskeidenheid om van te kies. Het soms bietjie gesukkel met die kelners, want dit raak baie besig en dan vat jou bestelling bietjie te lank.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regaana D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regaana D
Saam met vriende

I had an amazing time. The highlight of my stay was the friendly staff. Especially Asanda she goes out of her way to make sure that you feel welcome and gave everything you need.

The only issue I had were the smoking area. The one was in the sun. I feel like the smokers are banished to the far corners of the world.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janeca G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeca G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Honeymoon.

The view is not 100% what we expected. The restaurant service was horrible, waited very long for drink and decided not to have dinner there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It exceeded my expectations.

Breakfast was more than excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Romy B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Romy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Never again.

Could not use the pool because it was so full with day visitors. The pool is so small and on the hottest day of the year it was so full with day visitors. We were told the hotel was filled to max capacity, but yet they allowed non-residents to use the pool. We sat in our room with the aircon on and were not even able to use the swimming pool. When we asked for a room with a better view since we had to sit in our room all day, we were told they were full. However, on booming sites there were many available rooms. On Sunday, we were woken up by a fire alarm, we scrambled to pack our stuff and rush downstairs only to be told there's nothing wrong. It would've helped if they told us that before we panicked and packed up so quickly. It is not a nice hotel. No value for money. Never again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Die President Hotel Kaapstad is puik. Van ontvangs af regdeur is almal vriendelik en behulpsaam en die ontbyt is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina G

Perfect in every way.

The service and friendliness of all the staff were so welcoming and endearing! We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

We will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verjaarsdag gevier.

Ek en vroulief het die Kaap verken. Verblyf heerlik skoon en netjies. Lekker sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duan T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie professioneel en behulpsaam.

Professionele diens en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Don I - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Don I
Besigheidsreis

Hotel is goed, maar my besprekings was nie gedoen nie.

Hotel het 2 van die 3 kamers wat ek bespreek het afgradeer omdat hulle vol was. Dit was ook 'n gesukkel met aankoms om my bespreking te vind. Ek het ook die opsie met ontbyt gekies, net om te hoor dit is nie ingesluit nie. Dit was teleurstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amy S
Saam met vriende

The staff are extremely friendly and welcoming. I would definitely go back. I think I booked for a mountain view though, but I loved the sea view. I only had one issue with the air-con, which they fixed within a few minutes.

Thank you for the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinel E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Volgende keer wil ek langer bly!

Die uitsig was besonders. Ons kos en drankies was ook baie lekker en die mense was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabri A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sabri A
Saam met eggenoot / lewensmaat

For me it was a home away from home experience, and I got engaged this weekend as well. Jimal, and his staff planned the whole successful surprise romantic package. My fiancé was swept off her feet by the whole setup. Thank you Jimal and your team for once again delivering top quality service as usual.

I will definitely choose the President Hotel for my honeymoon very soon. Thank you guys for an unforgettable weekend at the President Hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marquin C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marquin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie en vriendlike diens.

Verblyf was heel aangenaam met die vriendelike en behulpsame personeel wat uitgestaan het. Kon lekker langs die swembad kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin U - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjies en baie gerieflik geleë.

Die hotel lyk of dit onlangs oorgedoen is, of hulle hou dit baie netjies en skoon! Ons het lekker gebly in die baie kort tydjie wat ons daar was. Al negatiewe punte was dat ons nie geweet het dat ontbyt nie by die tarief in gereken was nie. Die ontbyt was 'n buffet-tipe, met 'n groot verskeidenheid van keuses. Die "warm" kos was lou/koud wat so 'n bietjie afbreek gedoen het aan die ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Opwindend, gerieflik, ontspannend en gesellig.

Ons kon ons familie met gerief by die hotel ontvang en lekker saam kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi L

Ongelooflike diens, lekkerste kos en baie vriendelike werkers. Alles was perfek!

Sien julle beslis gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmon Z - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmon Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was excellent.

The place and area was superb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa M
Gesin met klein kinders

A memorable time in all adpects.

The only let down was the inaccuracy of our payments and incorrect info on Argus race day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Du Rand H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Du Rand H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professioneel en vriendelike ondervinding.

Hierdie hotel, bestuur en staff weet wat dit neem om met gaste en diens om te gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall stay was good.

Someone else's hair in bathroom and room floor. Dirt from floor was swept in front of door carpet. Did complain to supervisor. Flat sheet was missing on day three. Need training on making a bed! Breakfast buffet excellent. Well done to the chef and his team.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Candice L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what I expected.

The staff was amazing and welcoming, but the room was so run-down and had a blocked drain in the shower and no aircon, and a broken USB port. The location was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke.

Ons het dit vreeslik geniet. Ons het die Weskus besoek met die doel om 'n aftreeplek vir ons te kry oor 3 jaar. As ek in die hotel 'n plek kan koop sal ek nie twee keer dink nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Was ver van huisbak - ouer mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, friendly and efficient staff. Shadley was an awesome barman - friendly and full of jokes.

Spotless room and vey comfortable beds. We loved the sun deck and DJ music. We will be back. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilette P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marilette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Hulle het ons hartlik ontvang. Die dame het mens gemaklik gehelp met die online op jou foon wat jy moes antwoord. Res van die hotel was netjies en skoon. Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonie M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was uitstekend

Die hotel is baie skoon en netjies. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is die beste hotel in Kaapstad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, mooi, ruim, skoon, gerieflik, spoggerig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathys N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathys N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë. Naby see met staproete langs die water. Goeie restaurante in omgewing.

Kamers baie gemaklik. Ruik heerlik. Pragtige berg-/see-uitsig. Covid-veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fadela V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fadela V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Loved the location with breathtaking views, a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende Ervaring!

Almal was vriendelik en behulpsaam vandat ons ingery het, hulle het 'n spesiale "turndown" gedoen vir my vrou omdat ons daar was vir haar verjaardag, sy was in die wolke gewees, mooiste kamer vir ons opgestel tot aandete met 'n nagereg met haar naam op. Nogmaals dankie aan almal wat dit vir ons so "amazing" gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M
Saam met vriende

Asemrowende mooi uitsig, diens van die beste.

Baie dankie aan die wonderlike ontvangs wat ons ontvang het by die President Hotel toe hul hoor dit is ons verjaarsdag het hul dadelik vir ons sjampanje op ys gebring en ons baie spesiaal laat voel. As daar meer as 5 sterre is. Julle is tops gewees, ieder en elk wat daar werk vreeslike vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter L
Saam met vriende

Excellent.

Cannot be faulted at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma M

Ons het dit baie geniet en al die sneeu op die berge rondom Stellenbosch-area was onbeskryflik mooi.

Ligging is baie goed. Hotelrestaurant se kos heerlik, en bediening baie goed. Gym-sessies - alhoewel ons geboek het vir die gym was daar altyd nog ander wat opgedaag het. Teen die hotel se sogenaamde COVID-reëls. Parkering: R60 per dag vir buiteparkering? Maar ons was veilig en het lekker geslaap en nie koud gekry nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die kuier baie geniet, maar dit het afgesluit met 'n suur smaak in my mond. Sien onder.

Ekstra fooie op rekening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adam B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adam B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Goeie diens en kamers is op mooi. Perfek vir somervakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons het net 1 aand oorgebly en was baie tevrede, sal graag in die toekoms weer wil gaan en langer bly. Ete in die hotel was wonderlik en beveel dit ten sterkste aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Goed ontvang, vriendelike personeel, hulpvaardige personeel, lekker maaltye en netjiese, versorgde kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlikste manier om ons huweliksherdenking te vier!

Ons was absoluut op die hande gedra deur die personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meg C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meg C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

I went away with my partner and it was lovely, the only problem that I had was that it wasn't long enough.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Average.

We had a problem with the water temperature in the shower, lukewarm. Had to be sorted out twice during our stay of 4 nights. The bathroom was tiny , and the room was smaller than I imagined. Breakfast was average and very slow service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ingrid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit baie netjies en luuks maar jy dra jou eie tasse, en ons het baie gehad, en toe dit loadshedding was was ons kamer pikdonker sonder krag.

Uitsig is pragtig, diens kort werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pure Luxury, the best sea facing room.

Friendly staff on arrival, and we were upgraded to a room with a view, the best ever, we will surely go back soon just to experience the beauty of the hotel again. We would recommend people to enjoy a stay there,

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabri A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sabri A
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a great time at the President Hotel, and would love to do again soon.

The friendly services at the President Hotel is outstanding I loved every minute of stay. I just want to highlight one thing though, the two three quarter beds put together, is not a good idea at all, it is uncomfortable, and caused a bit of back pain. I strongly recommend a full mattress in future for my next stay please. I had a great stay in general, and would recommend the President Hotel, for a breakaway from the madness of life for peace, and tranquility. Thank you so much President Hotel for making it possible to me and my better half for enjoying ourselves at a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Colin K
Enkelreisiger

It was a good stay under the Covid 19 circumstance.

I would have loved to experience the bar and sit-down restaurant but due to Covid Level 4 regulations it was closed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was goeie verblyf onder die Covid 19-omstandighede.

Ek sou daarvan gehou het om die kroeg en die aansitrestaurant te ervaar, maar weens Covid Vlak 4 inperkings was dit toe.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Beste waarde vir geld. Goeie ligging. Vriendelike diens. Buffet-ontbyt was die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil ligging in die stad met mooi see-uitsigte. Vriendelike personeel. Netjiese, moderne kamers.

Ons het ons tydjie baie geniet by die President Hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, weer het saam gespeel.

Winkels, vulstasie, restaurante, wassery, alles is naby geleë, praat nie eens van die see nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ida S
Gesin met tieners

The staff members are very friendly and efficient. The view from the room is beautiful and the vibe in the hotel seems to be great.

The location of the hotel is very good. The rooms are tidy, I just would suggest an extra sheet and blanket to replace a duvet at night due to that with the duvet it gets very hot at night. Otherwise, it was worth the cost.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert T
Besigheidsreis

Neat

R60 parking per day charged for open parking but there is no open parking available?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanda L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens.

Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met vriende

Heerlike wegbreeknaweek, skoon, rustige en veilige hotel naby aan alle geriewe.

My eerste besoek aan die hotel was een van die bestes nog van al my besoeke aan die Kaap. Die hotel is baie netjies en skoon. Dit voel baie veilig en loofafstand na die strand as mens net bietjie wil gaan stap en baie naby aan alle geriewe. Die parkeerplek was baie veilig. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tienie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging

Sal weer daar bly. Het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M
Gesin met klein kinders

The experience and officials were marvellous.

Hotel staff were very friendly and understanding. They assisted me to easily change rooms as I incorrectly booked the rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josephine F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine F
Saam met vriende

Rustig en kalmerend.

Personeel het ons baie vriendelik ontvang. Die eenheid is lekker groot en het alles in gehad wat ons nodig het. Uitsig asemrowend. Kos was baie lekker en goed voorberei. Sal dit aan ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rebecca M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rebecca M
Gesin met tieners

It was beautiful and memorable.

The hotel staff were very helpful and friendly, the location was excellent and made travelling around easy. I was just disappointed with the rooms which was not cleaned to expectation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Kos is smaakvol en goed voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Matthew W
Saam met eggenoot / lewensmaat

The 2 night stay was awesome.

We enjoyed our stay to a certain extent. However, the cleaning staff did not clean the room upon arrival. My wife and I had to clean. That was not nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en waarde vir geld.

Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Este D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este D
Gesin met tieners

Gerieflike, skoon hotel.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig vanaf hotelkamer. Baie goeie kliëntediens.

President Hotel is baie goed geleë. Die hotel se ligging maak dat jy naby al die besienswaardighede soos die Kasteel en Two Oceans Aquarium is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kabelo C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kabelo C
Saam met vriende

Beautiful hotel with beautiful views.

I loved my stay. The hotel is clean, close to restaurants and just a walk to the beach. Friendly staff as well. Our stay was absolutely fantastic. Will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Liana P
Saam met vriende

Not impressed at all.

The first morning I was woken up by people shouting in the corridors before 7am. The second morning it was children running up and down. It is a non-smoking hotel but some people were seen smoking at their windows. I will definitely not come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julian R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian R
Gesin met tieners

Relaxing, great view, good service.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zuleka B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuleka B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Great stay will go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn-leigh B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robyn-leigh B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a good experience at the President Hotel. There were a few issues that we were not too happy with.

There was no air conditioning in our room and it was extremely hot. Not even a fan. There were no sheets on the bed, which made the heat even worse as you only had the heavy duvet cover to cover yourself with.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nirveda M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nirveda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and pleasant

Breakfast is too expensive. You are not told in advance that you have to pay for parking. I felt ambushed. The air conditioner did not work well, so the room was not cool. The laundry room was opposite our room and had a bad odour. I did report it to the hotel management and they kept the door closed. There should be some basic crockery in the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delene D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike, behulpsame personeel en ons verblyf was baie aangenaam!

Dit was opmerklik dat niks te veel moeite was nie en enige versoeke was onmiddellik na omgesien. Ek sou wel voorstel dat die eenhede met kombuis soos ons gehad het 'n bietjie beter toerus word wat eetgerei, borde ens. betref asook kombuislappies indien 'n mens iets mors. Ons moes die wit badkamer handdoeke vir die doel gebruik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien K
Saam met vriende

Pragtig geleë, baie goeie diens en baie netjies.

Die kamers was baie skoon en netjies en gerieflik met berg- en see-uitsig. Die diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela V
Gesin met tieners

Very comfortable.

Toilet leaking - Room 230 reported but not fixed. Quite noisy staying in the sea-facing rooms overlooking the pool. Window in the room did not close properly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sherwin F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sherwin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very professional and pleasant atmosphere to relax in.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Besigheidsreis

Aangenaam

Die kamers is mooi skoon. Baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chaveli P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaveli P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons wil beslis weer bespreek!

Alles was fantasties en ons is dankbaar vir die goeie diens. Die dame by ontvangs was rerig amazing. Dit was die beste wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn P
Saam met vriende

Amazing.

Atmosphere was so relaxing. Professional staff. Great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, skoon en professioneel. Baie personeel ook Afrikaanssprekend.

Dit was 'n baie goeie aanbod wat LekkeSlaap beding het teen 50% afslag, wat ons as pensioenarisse ook in staat gestel het om in so 'n pragtige hotel te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George T
Enkelreisiger

Baie nice kamers.

Baie goeie ligging en vriendelike staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanry W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanry W
Saam met vriende

It was absolutely amazing. Great service!

We really enjoyed our stay. Really great service and value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely comfortable and enjoyable stay.

Really appreciated the location and changed our room to see facing without any fuss.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Die kamers was uiters netjies en skoon. Vriendelike behulpsame personeel met meer as genoeg veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier!

Wonderlike ervaring. Die President Hotel is maklik toeganklik tot die meeste besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Parkering is 'n probleem. Jy betaal R60 per dag om te parkeer en dan is daar geen oop parkering beskikbaar nie, baie swak. Diens by Poolbar is swak, wag ure lank. Ek het deposito betaal en met inboek was daar geen bewyse nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker uitgerus en dit baie geniet.

Die President Hotel het al ons verwagtinge oortref en die personeel is baie vriendelik. Dis baie netjies en skoon en die kos en diens is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llewellyn B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant experience.

Had a lovely time wish we could stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything you need.

Great location and everything you need. Nice pool and restaurants in hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinca D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinca D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely experience.

International standard travel and stay experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor E
Gesin met tieners

Good.

Service training can be an advantage for staff overall at the hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren L
Gesin met tieners

Wonderful hotel perfect position beautiful accommodation great service clean many facilities good food staff helpful and efficient

The President Hotel is so well positioned - close to shops, the beach and promenade. The rooms are clean and neat with stunning views the staff are all so friendly and accommodating and go out of their way to help. The food is good and the service great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Chris K

Disappointing.

I'm deeply disappointed in all service due to not living up to the name. Hospitably very bad, not to mention no warm water to wash. I reported it, but noting was done. I won't refer friends or family. I have no words to describe my disappointment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel T

Hotel is perfek geleë wat dit onvergeetlike paar dae gemaak het

President hotel ontvangs personeel was baie hulpvaardig en vriendelik, baie dankie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason C
Saam met vriende

Very relaxing stay, would definitely go again

The hotel is beautiful, very clean and I enjoyed my stay. I can't wait to go during summer days. I think it's best to go during summer days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Dankie.

Baie netjies. Ons het lekker gebly net jammer vir die lawaaierige gaste oor die naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lumka P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lumka P
Saam met vriende

It was very nice and enjoyable. It's quiet, clean, got good customer service and good housekeeping.

We were with transport and the reception staff assisted us with transport request. I have no complaints everything was on point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging vir 'n lekker kuier in die Kaap.

Perfek geleë naby heerlike restaurante en kuierplekke wanneer jy 'n naweek in die Kaap wil deurbring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verna D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Verna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Kamer is baie netjies. Mooi uitsig. Naby aan see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë. Mooi uitsig.

Baie lekker geleë. Perfek as jy die aand wil uitgaan. Mooi uitsig en lekker groot kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dana F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dana F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing, lekker gerus en gestap by die see.

Hotelkos heerlik. Kan aanbeveel vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 300
R3 300 R2 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 300
R3 300 R2 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 300
R3 300 R2 310
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 658 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Alexander-weg 4, Seepunt, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73b28ff0352d6d44f37fb704e4581e552ddb8e58235dc59fe76295e2d49764634771a17d9290e17e25b68f1669eb058da910?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 310 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 4 Alexander Road Sea Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.923108908421 18.379445616405