Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prestigious Apartments

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Conduit-straat 15, Johannesburg Noord, 2188, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Prestigious Apartments bied 6 selfsorgwoonstelle in 'n veilige en gesogte buurt in Johannesburg-Noord. Dit is gerieflik ingerig vir sakereisigers and vakansiegangers. Die eienaar woon in die hoofhuis en is beskikbaar indien gaste hulp benodig.

Die Boonste Eenheid is op die eerste verdieping van 'n dubbelverdiepinghuis en het 'n privaat ingang. Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die Onderste Eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n slaapbank vir kinders.

Prestigious Apartments het ook 15 kamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel, 'n tuintjie en 'n stoep met braaigeriewe.

Die eiendom is naby Fourways Mall, Fourways Crossing, Montecasino, Fourways Life Hospitaal, Olivdale Hospitaal, Fourways Farmers Market, en The Baron Fourways.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir Prestigious Apartments
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Conduit-straat 15, Johannesburg Noord, 2188, Gauteng
  • Gaste dink Prestigious Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Conduit-straat 15, Johannesburg Noord, 2188, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA153f68b715e2ef20b2a63192d156e1371d3fe17eeec70b7fe3ffa9e3204f9b9f5fd51047c2fdba0ae9a812bd594b17174769?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 15 Conduit Street Johannesburg North 2188 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.027092 27.976119