LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pretoria Backpackers | LekkeSlaap
+16

Pretoria Backpackers

12 resensies
Rugsakreisigerslosies
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farendenstraat 433, Clydesdale, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Pretoria Backpackers is veilige, gerieflike en bekostigbare verblyf in die Hatfield-area waar daar verskeie kroeë, restaurante is, en Loftus Versfeld-stadion en die Universiteit van Pretoria is ook naby.

Verblyf is beskikbaar in enkel-, dubbel-, tripel- en gesinskamers en almal het privaat ingange. Dié gerieflike, ruim kamers sluit en suite-badkamers met handdoeke in en ’n TV. Gratis WiFi word voorsien.

Die tariewe sluit ontbyt in en gaste het toegang tot die swembad en daar is veilige parkeerplek van die straat af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Pretoria Backpackers
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Farendenstraat 433, Clydesdale, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Gaste dink Pretoria Backpackers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farendenstraat 433, Clydesdale, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARNITbcp5XjU7sS9HxBUYXnf8KkCi45S46eHSORG14M29aHUCtd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 433 Farenden Street Clydesdale 0002 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.752913 28.220232
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!