LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by PTA East Guest Rooms | LekkeSlaap
+23

PTA East Guest Rooms

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beth Duncker-straat 277, Garsfontein, Pretoria-Oos, 0060, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R797 R717 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Pretoria East Guest Rooms is 'n gesogte bestemming vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf terwyl jy jou take in die stad kom afhandel. Dis in die luukse voorstad Garsfontein in Pretoria, net 2 minute se ry vanaf Menlyn Main, Afrika se eerste "groen stad". Hier het jy alles reg op jou drumpel: winkels, 'n gimnasium, restaurante, mediese geriewe en 'n dagspa is als net 'n entjie se stap van ons af.

Verblyf word gebied in 5 en suite-slaapkamers en 2 standaardkamers wat 'n badkamer deel. Geriewe in die kamers sluit die volgende in: 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër, yskassie met nie-alkoholiese drankies, sagte linne en handdoeke, platskerm-TV met DStv, draagbare verwarmer en waaier. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie sonder alkohol.

Daar is ook verskeie geriewe op die perseel, soos gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n swembad, braai-areas en 'n gemeenskaplike kombuis. Vir enige ander dienste, bied ons toegang tot die mees bekostigbare en betroubare diensverskaffers om toe te sien dat jy niks kortkom nie!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir PTA East Guest Rooms
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Beth Duncker-straat 277, Garsfontein, Pretoria-Oos, 0060, Gauteng
  • Gaste dink PTA East Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R797
Vanaf R717
per nag (vir 2 persone)
was R797
Vanaf R717
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beth Duncker-straat 277, Garsfontein, Pretoria-Oos, 0060, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxYzNjYzBhLTFjOGYtNDYxZi1hNjNlLTU2NWNjNDRjNDJlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R797, nou Vanaf R717  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 277 Beth Duncker Street Garsfontein 0060 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.794235 28.287669
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!