Pretoria Executive Cottages
Beskrywing
Die ateljee-woonstel is beskikbaar vir langtermyn en oornag gebruik. Die eenheid is in 'n veilige kompleks in Moreleta Park met veilige parkering en het toegang tot 'n swembad. Die eenheid het 'n groot dubbelbed (linne word voorsien), die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, daar is ingeboude kaste, 'n TV met DStv, eetkamertafel, stoele en banke. Dit het 'n badkamer met 'n stort. WiFi, daaglikse skoonmaak- en wassery-dienste is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Selfsorg, tweeslaapkamer-eenheid wat ideaal is vir langtermyn-verblyf en gaste wat oornag. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer en die ander kamer het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer. Elke kamer het ingeboude kaste en linne. Die kombuis is volledig toegerus met 'n kroeg en 'n eet-/sitkamer. Die eenheid het veilige parkering. TV met DStv. Toegang tot die swembad. WiFi, daaglikse skoonmaak- en wassery-dienste is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het ingeboude kaste en linne. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad. Die eenheid het 'n volledig toegeruste selfsorgkombuis. Ander geriewe sluit WiFi en 'n TV met DStv in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Seep
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loschoord 12, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom