LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pretoria Executive Cottages | LekkeSlaap
+12

Pretoria Executive Cottages

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Pretoria Executive Cottages
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elvira O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elvira O

Netjies en huis gevoel.

Dit was 'n skoon, netjiese plek en gevoel van huis.

Estelle E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle E
Saam met vriende

Heerlik.

Heerlik gebly, die akkommodasie was skoon en netjies. Hulle kon ons net in kennis gestel het om ons koffie saam te bring en melk aangesien daar 'n vol toegeruste kombuis is.

Claudia S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia S
Saam met vriende

Lieflike plek om 'n naweek te spandeer.

Enigste voorstel wat ek sou maak, is lugversorging/ waaiers in die kamers. Die huis raak vreeslik warm en ek dink daar is n muskietnes in die hoofslaapkamer so dalk net van daai inprop musiek goedjies kry gedurende die periode wat die huisie toe staan tussen besoeke.

Ronel H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel H
Gesin met tieners

Ruim verblyf met basiese (oud) geriewe.

Hierdie verblyf het soveel potensiaal, dit is egter jammer dat dit nie behoorlik onderhou en vernuwe word nie. Dit bied nie waarde vir geld nie, aangesien die 3de slaapkamer se 2 enkelbeddens se matrasse so swak is dat dit nie gebruik kan word nie. Die ander 2 slaapkamers se beddens is egter voldoende. Die WiFi spoed is baie stadig.

Elizma V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Dankie.

Hulle kan dalk net koffie, tee, suiker en melk in kombuis sit.

Susan M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M

Ruim netjiese verblyfhuis met sekuriteit, baie vriendelike gasheer!

Hoogs aanbeveel vir enige reisigers na Pretoria-Noord omgewing! Heerlik daar gebly,was soos om my eie privaat ruim woonhuis in Pretoria te hè vir die naweek!

Ronelle D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle D
Gesin met tieners

Gerieflik.

Verblyf was baie gerieflik en netjies! Ons sou dit net waardeer het as kamers dalk skoongemaak was. Ons was twee nagte bespreek. Skoon handdoeke vir volgende dag sou ook waardeer word, maar dis nie gedoen nie. Die verblyf kan ek egter aanbeveel. Maak net voorsiening vir jou eie koffie en toiletware. Daar is nie opwasmiddel of vadoeke om mee op te was nie en soos ek genoem het is die plekkies nie skoongemaak nie.

D J - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
D J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir doelgerigte akkommodasie-behoeftes.

Goed geleë met 'n baie hulpvaardige, vriendelike gasheer. Dit is prakties, skoon, veilig en gemaklik.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loschoord 12, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwNDA1MDJlLTEyZDgtNDVmMi04NTk5LWViNzI0YmM4ZGVjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 12 Loschoord Moreleta Park 0044 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.830002246599 28.289007317791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!