Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pretoria Inn Self Catering Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 32 resensies vir Pretoria Inn Self Catering Guesthouse
Netheid
3.7/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5
Piet B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Piet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is bly dis verby tenspyte van die tarief.

Ek noem twee sakies wat nie dramaties is nie, maar wat tog 'n aanduiding mag wees van die standaard van die gastehuis: 1. Een bedlampie was sonder 'n gloeilamp. 2. Die kontantkluis was sonder 'n sleutel. Daar was nie voldoende parkering vir die voertuie nie, en voertuigwrakke wat op die perseel gestaan het; my voertuig moes in die rybaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Davida W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davida W
Gesin met tieners

Baie nice.

Alles was in orde gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Gesin met klein kinders

Ons gesin sal vir seker jul plek aanbeveel.

Baie dankie vir jul uitstekende diens, warm vriendelikheid. Pragtige, netjiese en veilige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda P
Gesin met tieners

So-so.

Ons het basies net oornag. Alles was netjies en skoon. Dit was egter vrek warm en daar was geen waaier beskikbaar nie. Die dame wat ons ontvang het, het net haar skouers opgetrek. Dit is nie aanvaarbaar nie. Ons wou oorslaap omdat ons ons reis wou gemakliker maak, maar dit was so warm dat ons in elk geval niks geslaap het nie. Ons was ook 4 gaste en daar was slegs 2 handdoeke. Daar was ook kakerlakke in die laaie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarina D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gawe mense!

Tracy was so vriendelik en hulpvaardig en het begrip gehad vir ons situasie. Ons het 'n vriendelike ontvangs gehad en 'n heerlike nagrus geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Milly B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Milly B
Gesin met klein kinders

Fair.

Plaag beheer ongelooflik baie kakkerotte, moes etes weggooi, baie min parkering, sal voorstel om foto's te neem.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurren A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurren A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and good value for money.

The inn was centrally situated with easy access to all the major routes. The room and decor were somewhat dated but provided all the basic amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie D

Gerieflik.

Aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl P
Enkelreisiger

Fairly priced.

Good, central location for someone who needs to visit different parts of Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheron K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sheron K
Gesin met tieners

Ek moes geweet het dat dit te goedkoop was om waar te wees.

Definitief nie a vakansiewegbreek nie. Vir goedkoop 1 nag of paar uur se gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea S

Baie netjies en bekostigbaar. Sal enige tyd weer daar oornag.

Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roneldi V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Roneldi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis nie.

Met aankoms was ons kamers nie reg nie. Ek het 2 eenhede bespreek en hulle wou ons in 1 eenheid indruk. Na 'n gestoei het ons 2 eenhede gekry (en beslis nie die wat ek bespreek het nie, die kamers is vuil en grillerig). Daar was die hele middag nie water nie. Geen handdoeke nie. Dit het lawaai en rumoer tot vroeg oggendure. Spaar jouself die frustrasie en hou verby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christi D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christi D

Dit is seker wat mens kry vir die prys.

Pragtige ou huis, kamer groot. Kamervloer en badkamer was baie vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very disappointing.

Room was dirty and smelly. Needs maintenance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Cornelia H
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies, maar ongeorganiseerd.

Het laat die aand ingeklok en toe ons daar kom was ander mense in ons kamers, double bookings of iets. Op die ou einde moes die bestuurder 'n bed vir ons indra sodat almal slaapplek het. Daar was ook net een sakkie koffie en ons was 5 mense. Die plek is skoon en netjies, maar die ongerief om laat aand buite te sit totdat daar 'n plan gemaak kan word was onaanvaarbaar. 'n Mens staan ook vir lank voor die hek voordat iemand vir jou kom oopmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominique V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dominique V
Enkelreisiger

Dis wat 'n uitstekende ervaring gewees.

Ek was baie senuweagtig. Het nie geweet wat om te verwag nie. Hierdie was my eerste ervaring in 'n gastehuis sonder familie of vriende. Die kamer het my onmiddelik laat tuis voel. Die woning was ruim, skoon en baie gerieflik. Dit was 'n perfekte woning om saans na 'n lang dag te ontspan. Een voorstel wat ek graag sou wou maak is dat die verblyf 'n mikrogolf in die kamer kan plaas. Vir 'n self catering woning is die opwarm van kos tog van groot belang. Baie dankie vir julle gasvryheid en die geleentheid om van julle diens gebruik te maak. Ek beveel dit hoog aan en sal graag in die toekoms weer van die akkommodasie gebruik wil maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica B

It was nice.

It was nice and comfortable. Safe, clean and near shopping centre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea L
Enkelreisiger

Die diens is fantasties, baie dankie.

Die plek is regtig lekker naby aan als en die mense is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea L
Enkelreisiger

The people were very friendly and everything was clean. Thanks!

The place is situated really well. The service is great from booking to everything else. The rooms are neat and has great WiFi. Thanks for the friendly service!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael G
Saam met vriende

Ongelooflik, dankie Natie en Fortunate.

Lieflike verblyf. Was hartlik verwelkom en verblyf was verstommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Masentle M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masentle M
Saam met vriende

Clean, comfortable and friendly.

I had a one day stay at this guesthouse. The staff were very welcoming and clearly well trained. Room were clean and the beds comfortable. Hot water available throughout the day. The staff were very professional and there was also free WiFi and free packing. It was a great stay and amazingly friendly. I'll definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon Ely F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon Ely F
Enkelreisiger

Verbaas.

Ek wens ek kon langer bly. Wat my sal bybly is die ongelooflike plafon. Ongelooflik huislik. Knus atmosfeer. Rustig langs 'n besige straat. Alles was daar en alles het gewerk. Ek sal weer kom, maar vir 'n week. Hou so vol. Dit was baie beter as wat ek verwag het. Vir die prys is dit 'n fees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Treasure V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Treasure V
Gesin met tieners

Comfort and cleanliness is good.

Well looked after guest house and the staff is very friendly. I definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thobile N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thobile N
Saam met vriende

Good, comfortable with reasonable price

The place is very convenient and the owner very understanding, we could not come in at the agreed time but he organised somebody to open for us. The place is very clean and well looked after. I will surely use it again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coba V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Coba V
Saam met vriende

As hulle na al die goedjies kyk wat ons hier onder noem, dan sal ons die plek kan aanbeveel.

Daar was so paar goeie en slegte dinge. Ons kamers het netjies oorgekom en daagliks is ons beddens opgemaak. Privaatheid is goed, niks weg wat ons kon agterkom. Ons het nogal baie privaat en waardevolle items in kamers gelos deur die dag. Met koue het ons nog komberse gevra, en met tuiskoms na dag uit, was dit op ons beddens. Daar was 'n problem met warm water die eerste 2 dae, maar hul het die geyser laat regmaak. Ongelukkig oor 'n paar dinge. Met ons aankoms was ons kamers nie gereed nie, verskoning dat vorige inwoners eers laat uit is. Wel koffiebekers in kamer by ketel, maar geen glase. Hul was egter geen skottelgoed/bekers wat in kamer staan nie. Kombuis nie toegerus met genoeg eetgerei en borde nie. By navraag het hul net gesê daar is nie. Ons het oor en weer borde gedeel. Ons was net 7 wat in 3 kamers gebly het. Daar is nog 3 kamers wat 8 mense kan akkommodeer, waarmee sou hul eet? Geen, letterlik geen glase in kombuis om water of koeldrank in te gooi nie. Hul kan gerus iemand kry om die kombuis skoon te maak, dit is nogal vuil, veral binne in die kaste. Alhoewel die kamers op die oog af skoon is, was ek geskok toe ek my skoen uithaal wat onder die bed ingeskuif het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria Inn Self Catering Guesthouse se terugvoer

Hi Coba, dankie vir jou terugvoering.
Ons het vir jou besoek waardeer. Dankie vir jou geduld met die water, 'n waterpyp het buite die eiendom gebars en die stadsraad het uitgekom en gehelp, waarna ons een waterverhitter gebreek het. Ongelukig het julle gekom voor ons inboek tyd van 14:00, dis waarom die kamers nie reg was nie. Ons is 'n selfsorg gastehuis wat dus beteken dat jy jou eie eetgery moet bring. Ek het met die skoonmakers gepraat, ons het laas week self die kaste uitgepak en skoon gemaak en aan die skoonmakers 'n waarskuwing gegee oor die kombuiskaste en om mooi onder die beddens skoon te maak. Al is ek 'n selfsorg gastehuis en hoef ek nie borde en glase te verskaf nie, neem ek wel jou opinie in ag en het ek ekstra borde, glase en messe gekoop. Daar sal verseker genoeg vir jou wees in die toekoms.

Lekker dag verder.

Pretoria Inn Self Catering Guesthouse
Mary M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary M
Enkelreisiger

We have enjoyed our stay at Pretoria Inn even though we did not stay until the check out time due to our funeral attendency.

I can recommend Pretoria Inn to a friend because it is secured. We have seen that in future it will be a wonderful place for weekend away, they are busy doing the renovations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roy B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy B

The owners were very friendly ─ magic!

Our stay was very nice for our large group.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John O
Enkelreisiger

Cheap but satisfying.

Stayed there for 3 weeks. Natie and her staff, especially Elaine, are great fellows! Old house but well kept!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutpansbergweg 151, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFuVAiXsJwvUFV2ircRsCZNNZ9WxpxHWgNzQX6Cpl1zgynqJzm9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 32 5 1 4 151 Soutpansberg Road Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.734507422068 28.215580271164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem