Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pretoria North Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 36 resensies vir Pretoria North Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Chris W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris W
Besigheidsreis

All good.

Als reg. Perfek vir wat ek nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Frans H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Algehele personeel was puik, verblyf ongelukkig nie.

Die personeel was baie tegemoetkomend, aangesien ons ons dae moes verander as gevolg van verandering in vliegtuigkaartjies. Die bed was egter kliphard en ons kon glad nie lekker slaap. Die lugversorging het 3 verskillende vlakke van geraas gehad en die yskassie het nou en dan ingeskakel. Al die ander gaste het omtrent 06:00 begin stort, dit het geklink of ons saam met hulle in die stort was. Ons was veronderstel om vir 2 dae te bly, maar het vroeg die volgende oggend vertrek. Ek het wel 'n terugbetaling versoek omdat ons op 'n begroting was en 'n ander blyplek moes kry, die lieflike dame by ontvangs het my ingelig dat hulle nie terugbetalings doen nie. Ontbyt was goed en die jong man was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Goeiemore

Dankie vir die terugvoering, ons neem kennis en sal aandag gee.

Let asb. op ons kanselasie-beleid. Ter vergoeding het ons egter ontbyt verniet aangebied.

Hoop julle verstaan.

Groete en lekker dag
Leonie

Pretoria North Lodge
Alida V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Gesin met klein kinders

Baie lekker geslaap, baie dankie.

Ons het baie lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lisa V
Enkelreisiger

Baie aangenaam, behalwe vir geyser wat net lou water gee.

Verblyf is aangenaam, en diens is baie goed, maar mens wil darem warm water vir bad of stort hê. Dis al probleem wat daar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Hallo Lisa
Dankie dat jy die tyd geneem het om te laat weet hoe jy jou verblyf by ons gevind het.
Ek neem kennis van die lou water.
Ongelukkig, om krag te spaar tydens beurtkrag, (sodat ons batterye die ligte en internet aan die gang te hou) is ons verplig om soms van die 'geysers' af te skakel. Ek sal in die toekoms seker maak dat ek my gaste wat daardeur geraak word, in kennis te stel. Solar-waterverhittingstelsels is natuurlik die oplossing en ons werk daaraan.
Ons sien daarna uit om jou weer hier by ons te ontvang.
Vriendelike groete
Rentia

Pretoria North Lodge
Kallie A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kallie A
Besigheidsreis

Very neat and safe place to stay.

The room that I stayed in does not have a microwave which makes it difficult to heat any food. Also my room had beautiful curtains that did not shade one from the safety lights outside making the room very light in the evening, and thus very difficult to sleep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Hallo Kallie
Thank you for taking the time to write a review.
We take every comment to hart, therefore, we will add block-out to our curtains to ensure that our guests have a decent, peaceful sleep.
There is normally a microwaive oven on the patio for the use of our guests, but due to the intermittent loadshedding it stopped working. The replacement is already on the patio.
Again, thank you for your review.
Have a lovely holiday season.
Regards
Rentia Vink

Pretoria North Lodge
Tertia P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia P

Rustig. Genoegsame ruimte vir 'n rolstoel.

Kort net handvatsels by die toilet vir vashouplek vir persone in rolstoele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Hallo Tertia
Dankie jy die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ek waardeer jou voorstel en sal beslis aandag gee aan die handvatsels by die toilette.
Vriendelike groete
Rentia Vink

Pretoria North Lodge
Jan D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. Gasvry. Vriendelik. Elke sent werd.

Wat 'n belewenis. Ruim en netjiese kamers. Ongelooflike vriendelike en gasvrye personeel. Voel dadelik tuis. Kom as 'n gas en vertrek as vriende. Die ligging is perfek. Deel van die stad, maar ook uit die stad. Rustig en veilig. Dankie Pretoria North Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Hallo Julle

Wat 'n voorreg om sulke lieflike gaste soos julle te ontvang.

Baie dankie dat jul die tyd geneem het om omtrent jul belewenes te skryf. Sulke terugvoer spoor ons aan om ten alle tye ons beste te lewer.

Ek hoop ons sien julle sommer gou weer.

Vriendelike groete

Rentia en Leonie

Pretoria North Lodge
Hannes H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou baie vriendelik, netjiese plek en stil omgewing.

Daar was nie ekstra komberse in die kamer toe dit koel raak deur die nag nie. Het nog nooit so krakerige bed in 'n gastehuis beleef nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Goeiemore,

Dankie dat u die tyd geneem het om oor u ondervinding by ons gastehuis te skryf.

Ek waardeer dit dat u genoem het dat die bed kraak, by nadere ondersoek het ons gevind dat die basis gebreek is en het ons die basis vervang. Ons vra egter verskoning vir die geraas.

Verder wil ek noem dat ons gewoonlik ekstra komberse uitgee op aanvraag. Sedert die Covid -probleem sit ons nie meer komberse in die kaste nie.

Ek hoop u sal ons weer gebruik wanneer u in hierdie omgewing kom.

Groete

Rentia Vink

Pretoria North Lodge
Melissa V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was an awesome stay, loved it.

I would recommend it to all my friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Hallo Melissa
Thank you for taking the time to write your lovely review. We always take to hart everything our guests say.
Reviews like yours encourage us to give our best at all times.
We look forward to your next visit.
Regards

Rentia and Leonie

Pretoria North Lodge
Willie T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Willie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ons huwelikherdenkingaand uit en dit was nie baie goeie aand van herinnering nie.

Ons was na 'n kamer geneem wat nie naastenby gelyk het soos die een wat ons bespreek het op die foto's nie. Die bed was erg krakerig gewees, met die sit slag was dit duidelik dat ons nie hierop geslaap gaan kry nie. Ek het gaan vra hoekom ons nie in die kamer wat ons bespreek het ingeboek kon word nie. Die antwoord was dat daar 'n waterlek in was wat vroeër die middag herstel is. Ons is toe geneem na die kamer soos op die foto. Die bed was niks beter nie, dalk erger krakerig, kon min slaap wat sodra mens roer kraak dit en maak mens wakker. Die TV kon nie afsit nie, die gordyne is heeltemal te deurskynend en was dit kamer dus so verlig dat slaap moeilik was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Goeiemiddag

Jammer vir die slegte ondervinding.

Ons voel ernstig oor ons gaste se terugvoer en sal beslis seker maak die dit nie weer gebeur nie. Ongelukkig het mens nie beheer oor skielike waterlekke nie en moet mens maar die beste van 'n slegte saak maak. Jammer dat dit jul herdenkingsaand nadeling be-invloed het. Ek hoop dat ons in die toekoms die saak sal kan regstel.

Vriendelike groete

Rentia Vink

Pretoria North Lodge
Zelda S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S
Besigheidsreis

Almal wat daar werk is baie vriendelik en behulpsaam.

Was beskikbaar te alle tye om navrae te beantwoord en hulp te verleen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Hallo Zelda,
Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n oorsig te skryf.
'n Oorsig soos hierdie spoor ons net aan om ons beste ten alle tye te doen.
Ons sien uit daarna om jou weer by ons huis te ontvang.
Vriendelike groete,
Rentia.

Pretoria North Lodge
Willem B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Bruidspaar wie se kamer opgegradeer is, was 'n verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D
Besigheidsreis

Vriendelik, veilig, rustig.

Die area is wel steil onder die berg "vir voertuie", maar die uitsig is belonend. Naby aan nodigste winkels. Die rustige omgewing sorg vir 'n goeie nagrus. Personeel maak dat die Covid-maatreëls glad verloop. Hulle gee nog om oor hulle kliënte. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee ten opsigte van jou besoek aan ons.
Hierdie tipe terugvoer spoor ons aan om elke dag beter te doen.
Weereens baie dankie ons waardeer dit.

Pretoria North Lodge
Ronel L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Die veiligheid is van hoë standaard en die personeel was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra M
Enkelreisiger

Pragtige plek, vriendelike ontvangs, gerieflike, ruim kamer.

Die gastehuis het baie potensiaal, maar die koshuis-reëls is onvanpas. Dit voel of mens gerantsoeneer word met koffie/tee/suiker/melk(poeier)/toiletpapier. Daar was slegs één sakkie van elk. Ek slaap gereeld in gastehuise en daar is altyd meer as genoeg van bg. voorraad. Ek reis ver en wil nie wonder of ek die aand die koffie/tee kan drink, en of ek dit moet bêre vir die volgende oggend nie. Pretoria North Lodge kan beslis in hierdie opsig verbeter. Ek moes vra vir 'n ekstra koffiebeker en het die gevoel gekry dat dit eintlik teësinnig gegee is. Ek moes die aand van my aankoms vir my kinders vra om vir my koffie, suiker, melk en water te gaan koop en vir my te bring. Dan was my kinders eintlik glad nie toegelaat om saam met my in my kamer te wees nie, maar ek het dié koshuisreël verontagsaam omdat ek dit as belaglik beskou het. Ek het hulle maande laas gesien en wou net ontspan en 'n rukkie met hulle gesels. Sulke klein goedjies is van groot belang vir gaste en kan 'n gastehuis maak/breek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Goeiemore

Dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoering te gee.

Ek is baie jammer dat jy ons gastehuis beleef het as 'n koshuis-agtige plek.

Soos ons almal weet, leef ons in 'n baie moeilike en vreemde tyd. Ons probeer so ver moontlik by die 'Covid 19' reels vir gastehuise te bly.

Die koffie/suiker/poeiermelk/toiletpapier -situasie is dat ons slegs een porsie uitsit sodat daar nie onnodig aan die sakkies geraak word deur verskillende gaste nie. Ons kan nie die omhulsel saniteer nie. Ons is egter heeltemal bereid om ekstra porsies te gee indien nodig. Verder het ons by ontvangs 'n waterfontein met koue, gesuiwerde water wat aan die gas die versekering gee dat hy/sy skoon en onaangetaste water kry, indien nodig. Ons is altyd bereid om vir die gas 'n beker daarvan uit te tap (in hul teenwoordigheid). Die gas het dus die versekerdheid dat dit wat hy kry - skoon en onaangetas is.

Die 'Covid' reel is dat elke persoon wat ons eiendom betree moet saniter die nodige vorms moet voltooi en ons moet toelaat om hul temperatuur te neem. Ons is verplig om rekord te hou dat, indien daar 'n uitbraak in die gastehuis sou wees, almal in kennis gestel sal word. Ons nooi egter kuiergaste om in die oop area op die patio te kuier aangesien dit minder gevaarlik is. Sommige gaste besluit egter om die reel te verbreek en is ons hande afgekap indien daar 'n probleem sou ontstaan.

Ek is al 17 jaar in die bedryf en nog nooit was hierdie moeilike reels van toepassing nie en is ons ongelooflik jammer dat dit jou ongelukkig gemaak het.

Ons gee graag die beste diens wat 'n gas kan vra en dit is vir my baie moeilik om negatiewe terugvoering te ontvang, ek hoop ons kan dit eendag aan jou opmaak.

Vriendelike groete

RENTIA VINK EN LEONIE DE BRUIN

Pretoria North Lodge
Jani C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jani C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en gerieflik.

Die kamer is baie prakties ingerig. Die gasvrou het ons laat tuis voel. Alles was voldoende vir ons verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Hallo Jani

Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n oorsig te skryf.

Ek is bly julle het jul verblyf by ons geniet, ons sien uit daarna om jul weer hier by ons te ontvang.

Goeie terugvoering spoor ons gewoonlik aan om ten alle tye ons bes te doen.

Vriendelike groete en wees veilig

Rentia Vink

Pretoria North Lodge
Frederick M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick M
Besigheidsreis

Excellent Service, friendly staff, value for money

Friendly Staff, great service

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie was beslis paleisverblyf op sy beste!

Netjiese verblyf, vriendelike diens, gasvrye ontvangs ruim kamer, stil rustige omgewing! Sal beslis weer van julle gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Goeiemore,
Baie dankie jy die tyd geneem het om terugvoering te gee oor die verblyf. Ons waardeer die mooi woorde werklik baie en dit spoor ons beslis aan om altyd net ons beste te lewer. Ons sien uit om jou weer hier te ontvang.
Groete
Rentia Vink

Pretoria North Lodge
Sarel C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker.

Diens was puik en kamers is mooi, net jammer die krag vir die yskas wou nie werk en die air con werk nie, verder was dit lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Hallo daar,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Dit is die beste barometer waar ons onsself kan aan meet.
Nadat dit onder my aandag gebring is dat die yskas nie lekker werk nie het ek onmiddellik ondersoek ingestel en gemerk dat die multi prop nie meer so lekker werk nie. Baie dankie vir die inligting, ons het die prop dadelik vervang.
Verder, by nadere ondersoek het ons gevind dat die lugversorging om een of ander rede nie ingeprop was nie. Vader weet hoe iemand onder die bed gekom het om dit uit te prop. Maar, weereens, baie dankie vir die inligting sodat ons dit kon regstel. Ek vertrou ons sal julle weer hier by ons sien en dat volgende keer foutloos sal wees.
Geseënde dag,
Rentia Vink

Pretoria North Lodge
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes K

Heerlik gebly.

Mooi plek teen die berg. Stil en rustig. Netjiese, gerieflike kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Hallo Sonet
Dankie jy die tyd geneem het om 'n boodskap te stuur.
Ons streef altyd daarna om die beste moontlike diens te lewer.
Ek hoop ons sien julle weer gou.
Groete
Rentia Vink

Pretoria North Lodge
Innocent M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innocent M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Rooms, furniture and the service in general on point, proximity of the shopping complex and main roads convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Good day,

Thank you for taking the time to write a review. We strive to deliver the best service every time.

We look forward seeing you again.

Kind regards

Rentia

Pretoria North Lodge
David F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David F
Enkelreisiger

Baie lekker en rustig gewees.

Baie gawe mense en 'n lekker rustige plek. Sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Goeiedag Kirsten,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf.
Verder wil ek net dankie se vir die pragtige woorde, dit maak ons net besef dat net die beste is goed genoeg vir ons gaste.
Ons sien uit daarna om jul weer hier te ontvang.

Groete
Rentia

Pretoria North Lodge
Christell D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christell D

Uitstekende diens.

Sommer met die intrapslag het ons baie welkom gevoel. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en die diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Christell

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om hierdie pragtige boodskap te stuur. Ons strewe om altyd ons beste te lewer en ek hoop om julle sommer gou weer te sien.

Vriendelike groete

Rentia VInk

Pretoria North Lodge
Lorinda S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorinda S
Enkelreisiger

Rentia is 'n ongelooflike gasvrou, die ontbyt was ongelooflik lekker gewees. Ek het baie lekker gekuier by hulle en sal beslis weer daar oornag.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Hallo Lorinda,

Dit was heerlik om jou hier te ontvang. Dit is resensies soos joune wat ons meer bewus maak daarvan dat ons ten alle tye die beste diens moet lewer.

Ek sien uit daarna om jou weer hier die sien.

Groete

Rentia

Pretoria North Lodge
Vic V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vic V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Parkering bietjie knap vir groter voertuie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Goeiedag Vic,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te skryf, ons waardeer dit. Ons is bewus van die knap parkering en dit is in die beplanning om dit reg te stel.

Ek vertrou dat volgende keer vir u meer gemaklik gaan wees.

Vriendelike groete,
Rentia

Pretoria North Lodge
Joan H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlike verblyf.

Dit is 'n baie mooi, netjiese kamer. Personeel vriendelik en area veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Ons waardeer die terugvoer. Sulke positiewe terugvoer spoor ons net aan om ons beste te lewer.
Ek hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Rentia

Pretoria North Lodge
Khothatso N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khothatso N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely environment.

I simply loved it, especially the pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Mooi plek en personeel behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Hallo Daar,

Baie dankie vir die terugvoer.
Ons streef om elke dag bietjie beter as die vorige dag te wees.
Hoop ons sien julle weer.

Groete,
Rentia

Pretoria North Lodge
Danie S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie S

Bekostigbare oornag akkommodasie.

Die kamer waarin ek geslaap het se teëls was plek-plek los. Die kamer waarin my vriendin geslaap het, het nie 'n kombers gehad nie, slegs 'n deken. Sy het die nag koud gekry en groot ongerief ondervind. Ek dink dis onaanvaarbaar vir 'n gastehuis om nie komberse in die kamer te los as 'n 'backup' vir kouer nagte nie. Ons gaan 4 keer per jaar na funksies in Pretoria Noord, maar ek twyfel of ons weer van Pretoria North Lodge se dienste sal gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Goeiedag Danie,

Ek is rerig jammer dat julle 'n onaangename ervaring by ons gastehuis gehad het. Ons is bewus van die teëls wat losgeraak het maar moet ongelukkig wag tot die huis 'n bietjie stiller is voor ons dit kan herstel.

Verder vra ek om verskoning vir die feit dat daar nie 'n kombers in die kamer was nie, dit is nie standaard praktyk by ons gastehuis om toe te laat dat mense koud kry nie. Daar is egter 'n muurverwarmer asook 'n lugversorging in die kamer wat gebruik kan word indien dit skielik koud word.

Groete
Rentia Vink

Pretoria North Lodge
Christo H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H
Enkelreisiger

Baie mooi uitsig.

Baie skoon en netjies met vriendelike diens. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes E - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik! Sentraal geleë vir my doel van besoek. alles het perfek uitgewerk. Baie dankie aan julle ouenes agter die skerms.

Die plek voldoen aan wat ek verlang het. Heerlik rustig gewees na die reis vanaf Durban.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Hallo Daar

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf, ons waardeer dit.
Ek hoop ons sien julle weer eendag.
Groete

Rentia Vink

Pretoria North Lodge
Winston P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winston P
Besigheidsreis

Veilig, gerieflik, netjiese vriendelike bestuur en personeel.

Wonderliklike ervaring gewees. Eienaars en personeel was vriendelik en baie behulpsaam. Kamers is baie netjies en skoon. Sal enige tyd weer by hulle plek bespreek. Pragtige uitsig oor Pretoria vanaf die Magaliesberge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Hallo Julle
Dit was heerlik om julle hier by ons huis te ontvang.
Dankie vir die pragtige kommentaar - ons waardeer werklik dat jy die tyd geneem het om dit te plaas.
Ons sien uit daarna om julle weer by ons te ontvang.
Vriendelike groete
Rentia Vink

Pretoria North Lodge
Lungi M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lungi M
Gesin met klein kinders

The rooms are comfortable and most importantly were kept clean. The owner and staff were friendly and always helpful.

It was a comfortable stay. All our needs were met.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Thank you for the review.

We appreciate any feedback and we look forward seeing you again.

Regards

Rentia

Pretoria North Lodge
Willem R - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem R
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Mooi uitsig en baie tipes kamers en verblyf om van te kies. Goeie diens en ons het baie lekker gebly. Sal weer in die toekoms hier bly. Goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pretoria North Lodge was oulik en aanvaarbaar.

Pretoria North Lodge was oulik en aanvaarbaar. Die personeel vriendelik en die plekkie was skoon. Daar was ook in die kamerlugversorging en verskeie DStv-kanale, wat welkom was in die hitte van Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pretoria North Lodge se terugvoer

Baie dankie, ons hoop om jou weer by ons te sien.

Pretoria North Lodge
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ben Viljoen-straat 93, Pretoria Noord, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAolBUm3KRWunv1OEAz3HLkbbwzHG54FINdDooaEi0bMGBlWrIb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 93 Ben Viljoen Street Pretoria North 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.687506644767 28.172626644373