LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pretty Suburban Getaway | LekkeSlaap
+25

Pretty Suburban Getaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walworth-weg 7, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Pretty Suburban Getaway is 'n selfsorghuis in Parklands, Kaapstad. Die vakansiehuis is die ideale basis vanwaar gaste die verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede kan verken.

Die huis bied slaapplek aan 5 gaste en het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer en tweede kamer het elk 'n dubbelbed en die derde kamer het 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort en bad. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en wasmasjien.

Die leefarea het 'n Slim-TV met 'n OpenView-dekodeerder en lei na die erf wat 'n braai-area het. Die huis het gratis WiFi, lugversorging, veilige parkeerplek en 'n alarmstelsel.

Die perseel is 6 km vanaf Bloubergstrand wat bekend is vir strandfront-restaurante en vlieërbranderry. Die verblyf is 25 km vanaf Kaapstad se middestad en 34,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Pretty Suburban Getaway sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Ligging

  • Walworth-weg 7, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walworth-weg 7, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA150fcea803a387d8d289106e5ec0bf10e7cdd3915802e8551baddf40b94626630d97a904bdb5e55ac0bebbb0d7ebb5742093?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 5) 7 Walworth Way Parklands 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.804433815423 18.520802976874
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!