Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prickly Pear Boutique Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Prickly Pear Boutique Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Samantha B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd.

Die kamer is baie mooi en beslis die moeite werd om hier oor te bly. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Beste Samantha
Baie dankie dat julle by ons gebly het, dit was heerlik om julle te ontvang. Julle is altyd welkom!
Prickly Pear Groete
Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Natasha M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik gemaklik en goeie waarde vir geld!

Vreeslik lekker. Dit was baie mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Beste Natasha
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Dit was heerlik om julle te ontvang en ons waardeer julle terugvoering.
Julle is altyd welkom terug.
Prickly Pear groete
Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Mike S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S
Gesin met tieners

Peaceful nights rest in a cozy unit.

Our host was amazing. She was always on hand to assist with any queries we had and was really friendly. The unit was tastefully designed with top-of-the-range appliances, and the beds were really comfortable and helped with a good night's rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Beste Mike
Dankie dat julle by ons oorgeslaap het. Dit was lekker om julle te ontvang. Julle is altyd weer welkom.
Prickly Pear Groete
Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Stephnie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Baie skoon en netjies. Die bed het heerlik geslaap. Gasvrou was baie gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Beste Stephnie,
Baie dankie dat julle by ons oorgeslaap het. Dit was heerlik om julle te kon akkomodeer en julle is altyd weer welkom.
Prickly Pear Groete, Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Carlé B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlé B
Gesin met tieners

Heerlik, onverwags pragtig!

Ons het heerlik gebly. Dit is 'n pragtige plekkie. Die gasvrou was uitstekend. Sy het heerlike kos vir ons voorberei. Alles was netjies, skoon en stylvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Beste Carlé
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Dit was heerlik om julle by ons te hê en julle is altyd weer welkom.
Prickly Pear Groete
Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Frans P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P
Gesin met tieners

Baie aangenaam en rustig.

Baie lekker en keurige akkommodasie, mooi toegerus en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Beste Frans
Dit was heerlik om julle by ons te hê. Dankie dat julle by ons gebly het. Julle is altyd weer welkom.
Prickly Pear Groete
Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Marle F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle F
Gesin met tieners

Absolute gem filled with luxury, class, and exceptional hosting.

Prickly Pear Boutique Guesthouse was a refreshing sanctuary to stay at. The moment you set foot into this place, you feel welcome and relaxed. The decor is done with so much care and attention to detail, you cannot help yourself but click away for your own collection of photos. Luxury is stamped all over this place but in a warm and comfortable atmosphere. You are welcomed with some snacks and cold drinks in the fridge. A variety of coffee options with delicious rusks for breakfast, which is convenient if you need to get on the road early again. We ordered supper and it was beyond generous portions with a wide variety, a lovely home-cooked meal. And Sophia, what an absolute lovely host, your warm welcoming personality will linger long afterwards with any guest. Very friendly and helpful, thank you, Sophia. You cannot help yourself but love this place with an urge to return at the next available opportunity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Dear Marle,
Thank you for staying with us. We really loved having you and your family as our guests. You're always welcome back.
Prickly Pear regards,
Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Alison W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alison W
Enkelreisiger

Great place to stopover with my dogs.

Attentive host. Very comfortable and well catered, everything you needed was there, thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Hello Alison, thank you for staying with us, we loved having you as our guest & you’re always welcome.
Prickly Pear Regards
Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Kobus V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Enkelreisiger

Blink sikspens! Stylvol uitgerus met aandag aan detail.

Heerlike gebakte broodjie met regte botter en tuisgemaakte konfyt wat mens inwag, is 'n goeie aanduiding van die toewyding aan hartelikheid en algemene styl van 'n pragtige plekkie. Verwagtings oortref!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Beste Kobus
Dis so lekker om jou terugvoering te lees, jy is altyd weer welkom terug by ons. Baie dankie dat jy by ons gebly het.
Prickly Pear Groete
Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Marquerite G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marquerite G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, saamvolle gerief.

Prickly Pear was 'n aangename verrassing met al die nodige gerief, smaakvol afgerond. Die spesiale verwelkoming met vars blomme en peuselhappies het ons baie waardeer. Ons sal graag weer daar oorbly en beveel dit vir enige reisiger aan. Sophia was ook baie gaaf en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Beste Marquerite

Dit was heerlik om julle te kon ontvang en dit laat ons hart warem klop as gaste ons plek geniet!
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering, julle is enige tyd weer welkom.

Prickly Pear Groete
Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Mike P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike P
Saam met vriende

A spacious, clean, well-equipped guest house.

The 'snack-rabbit' with nuts, biltong and fruit was a nice, welcoming touch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Best Mike

It was lovely to have you at Prickly Pear. We are glad we could spoil you a bit after a long day on the road. You’re always welcome back.

Prickly Pear Regards
Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Christelle V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Netjies, modern en veilig vir troetelkinders.

Ons het ons verblyf by Prickly Pear baie geniet, Sophia was verskriklik gasvry en het ons en óók ons troetelkinders met ope arms verwelkom. Genoeg spasie en ook veilig vir troeteldiere. Die gastehuis is verskriklik mooi/modern en sorg vir 'n lekker ervaring in die mooi Karoo!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Beste Christelle
Dit was heerlik op julle te Prickly Pear te akkomodeer en ons is so dankbaar om te hoor julle het dit geniet by ons.
Julle is altyd weer welkom.
Prickly Pear Groete
Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Christo S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay with an excellent host that has gone out of her way to make us feel welcome.

Consideration may perhaps be given to a light at the outside braai. Other than that, overall facilities are absolutely spot on with expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Best Christo
It was lovely to have you and you’re always welcome back! We will definitely consider an outdoor light at the fire place. Thank you for staying with us!
Prickly Pear Regards
Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Jessica P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful!

Sophia goes above and beyond! Visiting Murraysburg was an adventure in itself. The quaint little room is well-equipped and beautifully decorated. Will definitely visit again on our way down to WC.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Best Jessica

Thank you so much for your beautiful review. It was such a pleasure having you at Prickly Pear and we most certainly would love you back. You’re always welcome.
Regards
Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Tammy L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy L
Gesin met klein kinders

Lovely place with beautiful finishes.

We stayed one night while passing through. We were pleasantly surprised when we arrived as the unit is beautifully decorated and everything looks new and clean. There was an honesty bar in the fridge with drinks, cooldrink and water which was handy as it meant we didn't have to stop at a garage shop in the morning on the way out wasting travel time. Sophia was very friendly and helpful and made us feel very welcome. Aircon was a saving grace as it was hot!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Thank you Tammy, for your review. We loved having you and you’re always welcome at Prickly Pear.

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Francois V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Enkelreisiger

Baie vriendelik en behulpsaam.

Sal Prickly Pear vir enige iemand aanbeveel. Alles was great. Die plek is so 30 minute se ry van die N1 af, maar beslis die ry werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Beste Francios, baie dankie vir jou positiewe terugvoerig. Dit maak ons so gelukkig as ons weet ons gaste geniet dit so baie soos ons wil hê hulle moet. Julle is altyd baie welkom. Prickly Pear Groete. Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Este T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelike diens.

Baie oulike en netjiese verblyf. Sal dit beslis aanbeveel al slaap jy net een aand oor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Beste Este. Baie dankie dat julle Prickly Pear gekies het. Julle is altyd weer welkom. Dit was ‘n plesier om julle te ontvang. Prickly Pear Groete
Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Marietjie E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaar was baie goed vir ons.

Dankie vir julle goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Beste Marietjie
Dit was heerlik om julle te Prickly Pear te kon verwelkom. Julle is altyd weer welkom.
Prickly Pear Groete
Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Annamarie L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

Sophie is 'n wonderlike gasvrou, alles was daar soos dit moes wees, die plek is mooi en skoon binne en dankie tog vir die elektriese kombers wat op die bed was. Ons was baie welkom en tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Beste Annamarie
Dit was heerlik om julle as gaste by Prickly Pear te kon verwelkom en ons is so dankbaar dat julle ons dorpie na al die jare weer kom besoek het.
Julle is altyd weer welkom.
Prickly Pear Groete,
Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Annalize B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize B
Saam met vriende

Fantastic!

Our stay was wonderful. The host was very friendly and stayed in touch with us while we were travelling as well as during our stay. Everything was of the highest quality. We cannot wait to go back. By far the best accommodation in town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Best Annalize,
Thank you very much for staying with us. We are so happy to know you enjoyed your stay at Prickly Pear.
You’re always welcome back.
Prickly Pear Regards,
Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Ilse P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse P
Gesin met klein kinders

Ons het ons kuier baie geniet. Ek sal weer gebruik maak van Prickly Pear sou ek weer in Murraysburg tuis gaan.

Prickly Pear is 'n pragtige gastehuis, daar is als wat jy nodig het. Ek sal definitief weer gebruik maak van Prickly Pear se dienste. Prickly Pear is 'n puik gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Liefste Ilse
Ons is harte is so gelukkig om te weet dat julle jul akkomodasie by ons geniet het! Julle is altyd welkom.
Prickly Pear Groete
Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Deidre S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre S
Saam met vriende

Baie lekker gekuier.

Pragtige plek. Baie netjies en vriendelike gasvrou. Dit was baie koud toe ons aankom in Murraysburg maar die huis was lekker warm. Gaan beslis weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Liefste Deidre
Baie dankie dat julle Prickly gekies het. Dit laat ons hart warem klop as ons gaste hul verblyf geniet het. Julle is altyd welkom.
Prickly Pear Groete

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Riana V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en modern.

Prickly Pear House is onlangs opgedateer en dit lyk werklik net soos op die foto's. Dis 'n groot verrassing om te sien wat daar vermag is met 'n ou plekkie. Die gasvrou is ongelooflik vriendelik en was die hele tyd met ons in kontak. Ons het aandete geniet en dit was 'n groot bord kos wat ons nie kon klaar eet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Goeidag Riana
Vreeslik baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons is so dankbaar dat julle jul verblyf by ons geniet het. Julle is altyd welkom.
Prickly Pear Groete

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Daneel R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daneel R
Enkelreisiger

Uitstekende diens, Sophia is 'n juweel en haar gasvryheid is ver bo verwagting.

Sophia doen regtig baie moeite om alles so aangenaam moontlik te maak vir haar gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Hello Daneel,

Dit was lekker om jou te verwelkom by ons! Jy is altyd welkom.

Groete Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Lize G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize G
Besigheidsreis

Baie lekker gebly. Netjies, skoon en alles wat nodig is.

Verblyf was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Hallo Lize

Baie dankie vir jul terugvoering. Dit laat ons hart warem klop om te weet gaste geniet Prickly Pear. Julle is altyd welkom.

Prickly Pear Groete
Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Karen V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen V
Saam met vriende

Dit was baie mooi, skoon en netjies.

Diens was uitstekend, warm water het probleme gegee en eienaar het uit haar pad gegaan om dit op te los.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Dirk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen aircon teen die hitte.

Mikrogolf met maande se ou vrot kos. Dit was baie erg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en netjiese wooneenheid volledig toegerus met gasvrye ontvangs.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasvrou en aangename verblyf.

Vriendelike en gasvrye ontvangs. Goed en volledig ingerigte huisie met 'n besondere oog vir detail. Sophia se aandetes en ontbyt staan kop en skouers uit bo die gemiddelde. Ons kan hierdie verblyf op Murraysburg sonder twyfel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Beste André en gade,

Sulke mooi terugvoer laat my hart warm klop! Vreeslik baie dankie vir die ongelooflike voorreg wat ons gehad het om julle te kon akkommodeer. Ek hoop ons paaie kruis weer!

Liefde,
Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Helene V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V
Gesin met tieners

Wat 'n verrassing!

"Don’t judge a book by its cover" is só waar wat hierdie plekkie aanbetref. Ons al 4 se monde het oopgeval toe die huisie se deur oopgaan. Elke vertrek is prentjiemooi met alles wat jy mag nodig hê. Ons het so lekker oornag, baie dankie vir jou uitsonderlike gasvryheid, Sophia! Jou soort is skaars. Kan nie wag om die volgende fase te sien nie, want ons sál weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prickly Pear Boutique Guesthouse se terugvoer

Beste Helene
Vreeslik baie dankie vir die pragtige boodskap rakende Prickly Pear Gastehuis. Ons geniet werklik elke liewe gas wat ons ontmoet en by ons inboek. Baie dankie vir die pragtige mense wat julle is, weet julle is baie welkom om enige tyd weer te kom. Dit was Prickly Pear se voorreg om julle as gaste te hê.
Baie liefde en groete
Sophia

Prickly Pear Boutique Guesthouse
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 19, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedfedb3762d6218cea24f8a8a01969c02c68f29ac5452452b72d9414fb8cf40a0232f5acd83bd389ab9248dee10cff18efb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 19 Darling Street Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.960742441834 23.761697896602