Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Primavera Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 34A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Primavera Guesthouse is in 'n bekoorlike tuin met volop voëllewe in die stil en rustige woonbuurt, Waverley, geleë met maklike toegang tot die N1-hoofweg.

Pieter en Lettie sien uit daarna om jou te verwelkom in hul rustige tuiste en bied moderne, gerieflike en stylvolle slaapkamers met lugversorging, 'n TV met M-Net, gedeelde DStv, koffie- en teemaakgeriewe en vars vrugte.

'n Heerlike Engelse ontbyt word bedien en aandetes is beskikbaar op versoek. Ontspan met 'n goeie boek in 'n hoekie in die sitkamer of in die tuin.

Ons bied ook veilige parkeerplek en is na aan al die plaaslike besienswaardighede geleë.

'n Unieke ervaring, bekoorlike herinneringe en uitstekende diens is ons leuse.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Primavera Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Van Wyk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 14

Ligging

  • Waverley-weg 34A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Primavera Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 34A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc275f921ede933859233e757096f9a13868d9cd6f7c8467c346593dd9655a9cdf05740685b5d9afb56058fad4b022e0ca0d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 34 A Waverley Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -29.09087 26.24164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem