Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Princess Corner

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Princess Corner
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Landi B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi B
Gesin met klein kinders

Puik diens. Gerieflike, mooi blyplek.

Wat 'n fantastiese ervaring - 'n rare verskynsel as dit kom by akkommodasie. Die blyplek is ruim, netjies en baie skoon gewees. Gerieflik ingerig vir basiese etes en om te braai. Die gasvrou het ekstra moeite gedoen om ons tegemoet te kom met beurtkrag en waterprobleme in die dorp. Veilig en gerieflik geleë. Die dekor is stylvol met 'n pragtige tuintjie waar mens heerlik kan kuier. Ek sal Princess Corner vir enige iemand aanbeveel. Dis 'n juweel in hierdie kleine dorpie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henry H

Netjies en vriendelik.

Die gasvrou het deurgaans puik kommunikeer. Alles was netjies, skoon en werkend. Ideaal vir 'n gesin met jonger kinders. Nie regtig geskik vir meer as een volwasse paar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska P
Saam met vriende

10/10.

Super vriendelike diens, pragtige plekkie en bitter netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S

A lovely overnight stay!

We had a lovely overnight stay at Princess Corner. It has everything you need for a comfortable overnight stay and the pizza place in town made for an easy dinner and the airfryer helped to do some extra heat and eat. We left some goodies by mistake and they we sent via courier through to us with no fuss. Thank you for having us!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L

Uitstekende geriewe.

Princess Corner is regtig aan te beveel. Uitstekende ligging en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Princess Corner se terugvoer

Baie dankie! Sien uit om julle weer te akkommodeer.

Princess Corner
Jaqi C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik netjies.

Baie netjies, stylvol. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Princess Corner se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer jou terugvoer.

Princess Corner
Carike G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Baie goeie kommunikasie van eienares. Veilige parkering en pragtige klein tuintjie. Groot kamer met baie spasie en gemaklike bed met puik beddegoed. Ons het baie lekker oorgeslaap. Vars melk in yskas altyd 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Princess Corner se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer jou terugvoer.
Hoop om julle weer eendag te sien.

Princess Corner
Riaan J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en professionele ontvangs.

Die eenheid was netjies en skoon. Gerieflik geleë vir die doel van ons besoek en bied goeie veiligheid. Die eienaars is besorgd oor besoekers en uiters tegemoetkomend en vriendelik. Beslis uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Princess Corner se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer.
Hoop om julle weer eendag te sien.

Princess Corner
Xanneke B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xanneke B
Gesin met klein kinders

Baie lekker oorgeslaap!

Die woonstelletjie is baie netjies en skoon en ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Princess Corner se terugvoer

Baie dankie.

Princess Corner
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Princess-straat 2, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5ea9d90fb14260c8400d5cf65fbc5a6f670f81d4e50cc537cbe93f6332447be7b5a30b5dc29e9f5af63a37ebb5da6e7ec09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 2 Princess Street Frankfort 9830 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -27.273161776235 28.498114697279
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem