LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pringle Rock | LekkeSlaap
+32

Pringle Rock

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellweg-Suid 82, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pringle Rock is in die Punt-gebied van Pringlebaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n rustige wegbreek. Dit is net 75 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die pad na Pringle Rock is langs die asemrowende Clarence-rylaan op die oostelike oewer van Valsbaai.

Die woonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 1 aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Verder is daar 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis en eet-/sitkamer met 'n slaapbank wat geskik is vir 1 kind. Daar is ook 'n binnebraai. Die kombuis is goed toegerus met 'n groot yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ingeboude kaste. Daar is ook n buite-braai wat gebruik kan word.

Die woonstel is gekoppel aan die hoofhuis, maar het sy eie aparte en private ingang. Die hoofhuis se ingang is in Gullweg en die woonstel se ingang is in Bellweg-Suid.

Onbeperkte WiFi is in die eenheid beskikbaar .

Pringlebaai is 'n gewilde visvangbestemming en bied ook uitdagende voetslaanroetes. Die Harold Porter Botaniese Tuine is net 10 minute weg en Kogelbaai is ook naby. Pringlebaai is 'n pragtige dorpie met uitstekende restaurante, 'n deli en vele meer. Pringlebaai is naby die Hemel-en-Aarde Wynroete en Harold Porter Botaniesetuine geleë.

Kom geniet 'n rustige atmosfeer en die pragtige Pringlebaai.

Slaapplek

’n Bespreking by Pringle Rock sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Pringle Rock
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bellweg-Suid 82, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pringle Rock het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellweg-Suid 82, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5MWQyZWFjLWVmMWEtNDJhNC1hNWY4LTM3ZDJjZGQwN2Y0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 82 Bell Road South Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-14:00 10:00 -34.351979644054 18.81574049592
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!