Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Private Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: h/v Main-straat en Meyerweg 25, Bordeaux-Suid, Randburg, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R800 R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Private Cottage is op die gas se eiendom in die lowerryke buurt Bordeaux-Suid, in Randburg.

Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n werkstasie, 'n volledige badkamer, kombuis en 'n sitarea. Daar is 'n koninginggrootte-bed van kersiehout en die werkstasie het skerm met 'n HDMI-kabel en Chromecast-toestel. Die ruim instapkas het dubbel-hangplek en oorgenoeg rakke. Die badkamer het 'n slipperbad, stort en 'n dubbelwasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie en 'n oondjie, asook 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei, asook 'n slagtersblok toegerus. WiFi is beskikbaar en daar is rugsteun-elektrisiteit tydens beurtkrag.

Onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Toegang tot die eenheid word via 3 houttrappies in die tuin verkry.

'n Weeklikse skoonmaak- en wasgoeddiens is beskikbaar.

Die woonbuurt word aktief deur die Bordeaux South Residents Association (BSRA) bestuur. Bordeaux-suid is 3,8 km van Sandron-sentraal en die Gautrain, met bushaltes vir die Gautrein binne maklike bereik. Rosebank Mall is net 6,3 km ver en Hyde Park Corner is 3,3 km ver. Parkhurst is 5 km ver en gaste het maklike toegang tot William Nicol-rylaan na Fourways, Midrand, Centurion and Pretoria. Winkelsentrums in die area sluit Craighall Park se Valley Shopping Centre in.

Gaan kyk gerus op die BSRA-webwerf vir meer inligting oor die woonbuurt. https://bsra.co.za/about-us/

Slaapplek

’n Bespreking by Private Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Private Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • h/v Main-straat en Meyerweg 25, Bordeaux-Suid, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Private Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: h/v Main-straat en Meyerweg 25, Bordeaux-Suid, Randburg, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f4b07881f3e3ac42bf2843a4358636ed78e378a1f22ac764be613310062930cc564bde1a3efef370f7d67115a21b69c7cf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 25 corner of Main Street and Meyer Road Bordeaux South 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.10416 28.01721