Private En-suite @ Plane

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 50 % af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 8 Mei 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Private En-suite @ Plane is 'n gerieflike eenheid vir 2 gaste in Glen Barrie. Dit is veilig en privaat met eie ingang en tuinhoekie.

Die eenheid het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n privaat en suite-badkamer met 'n bad en stort. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke bring.

Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, ontbytgraan en beskuitjies. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit, maar rook is ongelukkig verbode.

Daar is parkeerplek op die perseel buite die heining. Let daarop dat die eienaar op die perseel woon en dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Private En-suite @ Plane is net 2 km vanaf die middedorp en MediClinic, 1 km vanaf George Hospitaal, 1,5 km vanaf George Gholfklub. George is naby verskeie strande, bekende gholfbane en doendinge soos voetslaan, fietsry en meer. Gaste kan ook die Silver Lily Kaasplaas en Redberry Plaas besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Private En-suite @ Plane sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Private En-suite @ Plane gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 040 R520 per nag (vir 2 mense)

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 8 Mei 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za