LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Private Loft Style Cottage | LekkeSlaap
+11

Private Loft Style Cottage

2 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan-Oos 20A, Parktown-Noord, Randburg, 2193, Gauteng
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R600 R510 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Private Loft Style Cottage bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde kothuis in Parktown-Noord in Johannesburg. Dié privaat, losstaande solder-styl kothuis is in 'n tuin, omring met bome en 'n swembad-area. Die eienaar woon op die perseel.

Die kothuis het 'n privaat patio-area met stoepmeubels waar gaste kan braai. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n gasstoof, ketel, mikrogolf en yskas. Daar is 'n bank en 'n eetkamertafel in die sitarea, asook 'n slim-TV met Showmax en Netflix. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die solderslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasplek.

Die kothuis het 'n waaier, 'n gasverwarmer en vinnige onbeperkte WiFi. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Die ligging bied toegang tot die Rosebank Gautrain-stasie, Rosebank Mall en die Parktown-Noord strook met kroeë en restaurante. Ander besienswaardighede in die omgewing sluit die Keyes Art Mile en Zoo Lake in.

Slaapplek

’n Bespreking by Private Loft Style Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Private Loft Style Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Eerstelaan-Oos 20A, Parktown-Noord, Randburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink Private Loft Style Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R600
Vanaf R510
per nag (vir 2 persone)
was R600
Vanaf R510
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan-Oos 20A, Parktown-Noord, Randburg, 2193, Gauteng
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe3258cb0e17ff870ca7f0bcc623edd04b71ee3ba0028caf3408217e3d6ce5ee69b2cb88223d15d0b19054f910451a39031b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600, nou Vanaf R510  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 20A First Avenue East Parktown North 2193 Gauteng 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -26.1464620387 28.034299474869
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!