LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Proleefic House on Florence | LekkeSlaap
+89

Proleefic House on Florence

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Florence-straat 12, Oakdale, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Proleefic House on Florence bied gerieflike selfsorgverblyf in Oakdale wat in Bellville-sentraal geleë is. Die gastehuis bied privaatheid en rustigheid en is ideaal vir gesinne en groepe vriende.

Verblyf is beskikbaar 2 kamers, elk met 'n dubbelbed, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis, onbeperkte WiFi. Gaste het toegang tot 'n gedeelde badkamer wat 'n stort-oor-bad het, asook 'n leefarea en 'n kombuis met 'n yskas, stoof en mikrogolf wat gedeel word.

Daar is ook 2 aparte woonstelle wat elkeen hul eie ingang het. Dié oopplan-woonstelle se kombuise is met 'n yskas, stoof, en mikrogolf toegerus en het ook 'n privaat badkamer met 'n stort en sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot braaigeriewe wat in die ruim agterplaas geleë is.

Die perseel het 24 uur-sekuriteitskameras en 'n wag van 'n betroubare maatskappy. Gratis parkeerplek word op die perseel voorsien, maar gaste moet 'n parkeerplek reserveer voor aankoms.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Proleefic House on Florence
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Florence-straat 12, Oakdale, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Proleefic House on Florence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Florence-straat 12, Oakdale, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56ad43e880421cfeb114185c21b89cb0f510e5186b6d6ddf7c5f7c34699518ed7371bf33e257cffa3a3348248e9ec9f0ae34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 12 Florence Street Oakdale, Bellville 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.894445275416 18.631697260119
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem