LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Promisedland Farmstay | LekkeSlaap
+14

Promisedland Farmstay

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hamelkop HK 31 Nommer 43, Kleinbrak, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Promisedland Farmstay is op 'n plaas naby Mosselbaai geleë en is omring deur pragtige berge en 'n uitsig oor die rivier wat deur die vallei vloei.

Dié pragtige huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek vir tot 8 gaste. Geriewe in die kamer sluit gemaklike beddens, 'n kombuis, sitarea, linne en 'n TV met OpenView-kanale.

By Promisedland Farmstay kry jy die geleentheid om deur dei dag op die strand te baljaar en dan saans terug te keer na die rus en vrede van 'n plattelandse leefstyl.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 7 resensies vir Promisedland Farmstay
Netheid
3.4/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ligging

  • Hamelkop HK 31 Nommer 43, Kleinbrak, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Promisedland Farmstay het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hamelkop HK 31 Nommer 43, Kleinbrak, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkOGUxZGJhLWMwNTAtNDkwYy04YjlkLTFkYzQ1YzJjZWI4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 7 5 1 4 43 Hamelkop HK 31 Kleinbrak 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.986507696334 22.095420956612
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!