LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Promisedland Farmstay | LekkeSlaap
+14

Promisedland Farmstay

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 7 resensies vir Promisedland Farmstay
Netheid
3.4/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.4/5
Genevieve J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve J
Saam met vriende

Pragtig.

Die plek is verskriklik mooi ingerig, ons het dit ten volle geniet, pragtige uitsig en waarde vir geld.

Renier B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Renier B
Gesin met klein kinders

Nie wat ek verwag het vir dit wat jy moet betaal nie.

Promisedland Farmstay is 'n plekkie tussen die berge, baie mooi uitsig en stilte, maar ongelukkig moet jy 'n grondpad ry van ongeveer 7 km! Ek stel ook voor as iemand nie van die natuurlewe hou nie is hierdie nie vir jou nie!

Callie O - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Callie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige omgewing. Lekker privaat. Plat op die aarde. Niks luuks nie.

'n Goeie plek, maar geen professionele "lodge" nie. Dis 'n Farmstay. 'n Stort sal dit vir bejaardes meer toeganklik maak. Ons het die mooi omgewing geniet. Vriendelike eienaar! Lekker stil en eenkant!

Tharina S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tharina S
Gesin met klein kinders

'n Pragtige plek en 'n perfekte plek om te vergeet van die stad se lawaai.

Ons het heerlik gebly. Dis 'n pragtige omgewing en veilig vir die kinders.

Flip B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flip B
Gesin met tieners

Heerlik en rustig in natuur.

Die afstand vanaf strande is bietjie ver. Die grondpad is redelik.

Anja T - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja T
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Sien die sterre hieronder.

Betsie L - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Betsie L
Gesin met tieners

Was quiet and peaceful and very safe. Gravel road in top condition.

Would have liked to see more of nature from front door. (It is not as advertised in picture). Mattresses on single beds were very thin. Not enough pots, pans and utensils for a self-catering unit. Pressure pump next to main bedroom switches on and off during the night.

Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hamelkop HK 31 Nommer 43, Kleinbrak, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkOGUxZGJhLWMwNTAtNDkwYy04YjlkLTFkYzQ1YzJjZWI4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 7 5 1 4 43 Hamelkop HK 31 Kleinbrak 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.986507696334 22.095420956612
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!