Prospect Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Angarstraat 23, Westhill, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 000R2 550 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Prospect Cottage is 'n drieslaapkamer-selfsorghuis wat volledig toegerus is vir selfsorg en slaapplek bied aan 6 gaste. Die ruim huis spog met 'n goed-toegeruste kombuis, oopplan-leefarea en -eetarea. Die leefarea het 'n TV met DStv, Netflix en 'n DVD-speler met 'n biblioteek van DVD's en 'n houtkaggel en dit lei na 'n buitedek met 'n gasbraai.
Gaste kan die onbelemmerde uitsigte oor die strandmeer en die Knysna Koppe vanaf die hoë houtdek, leefarea, eetarea en slaapkamers bewonder.
Die eenheid is net 5 minute se stap van die middedorp van Knysna af, tog is dit nie te na aan die besige hoofstraat nie en in 'n stil doodloopstraat geleë met parkeerplek van die straat af beskikbaar vir 2 voertuie. Die huis het definitief die ideale ligging. Prospect Cottage is perfek vir 'n groep vriende, 'n gesin of selfs 'n romantiese wegbreek aangesien daar ruimte en privaatheid is in die hele huis en tuin. Hier word jy omring deur die natuur en toegevou in die vrede van die omgewing terwyl jy heerlik teug aan skemerkelkies en die sonsondergang oor die strandmeer waardeer.
Linne, badhanddoeke, seep en WiFi word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Prospect Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Angarstraat 23, Westhill, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Prospect Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Angarstraat 23, Westhill, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom