Protea 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Protea 2 is in die rustige dorpie Piketberg. Dit is ideaal vir sakekreisigers of gaste wat op soek is na oornagverblyf.

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. In die kamer is tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kluis. Daar is ook 'n lessenaar, stoel en 'n mooimaakhoekie.

Die kamer het 'n privaat ingang en lugversorging. WiFi is ook beskikbaar. Die kamer lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Protea 2 sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Protea 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za