LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Protea Bloom Manor | LekkeSlaap
+15

Protea Bloom Manor

3 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Uitsig-weg 14A, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R650 R390 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Protea Bloom Manor is 'n selfsorg-eenheid op die veilige Uitsig Park-landgoed, in een van Centurion se gesogte areas, Eldoraigne. Die verblyf is goed toegerus vir sakereisigers, gaste wat vir familie kom kuier en oornaggaste.

Protea Bloom Manor beskik oor 3 luukse koningingrootte-selfsorgkamers. Een van die 3 kamers het 'n en suite-badkamer en die ander 2 deel 'n aparte badkamer. Die kamers het almal toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n onderdakstoep.

Al 3 die kamers het 'n slim-TV met Netflix, Showmax, Amazon Prime en Plex, 'n groot lessenaar en 'n gemaklike stoel, asook komplimentêre, onbeperkte WiFi en laaipunte vir selfone, skootrekenaars en tablette.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en 'n privaat ingang na die eenheid. Die landgoed het toegangsbeheer en 24 uur-sekuriteit.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Protea Bloom Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Die Uitsig-weg 14A, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Protea Bloom Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R650
Vanaf R390
per nag (vir 2 persone)
was R650
Vanaf R390
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Uitsig-weg 14A, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7881a39f58cd81947154bf4aba2148ab978b033d93fad9990792b9f5c8b58ff9791231225f52be25222f44052af23ec6abbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R390  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 14A Die Uitsig Road Eldoraigne 0157 Gauteng 086 999 0018 17:00-19:00 10:00 -25.851348 28.159551
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!