Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 124

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 41 resensies vir Protea Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rina G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rina G
Gesin met tieners

Rustige wegbreek baie netjiese eenheid.

Ons het lekker gebly in Protea Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elana R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana R
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Ons het baie lekker gekuier. Kinders het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansell M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansell M

Great location, clean and quiet.

My whole family really enjoyed their stay. Great location, clean and quiet. All the facilities you could ever need. Would definitely recommend the accommodation and would return in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marosane H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marosane H
Gesin met klein kinders

Such a relaxing week!

Thank you so much, Elsa, for allowing us to stay in your lovely place! The cottage is situated high up against the mountain, providing 180-degree sea views from almost every room in the house. The kitchen is extremely well-equipped with everything you need to prepare a meal. We had an amazing time and will definitely return. I haven't had such a relaxed holiday in a very long time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melony V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melony V
Saam met vriende

Lekker knus winterswegbreek.

Ons het 'n lieflike naweek weg geniet. Die Vrydagaand was die wind baie sterk en het dit die wintersaand lekker verbeter. Die huis is net ruim genoeg en lekker knus veral met die kaggel en die lekker gemaklike wiegstoele. Dit was beslis 'n lekker verrassing. Sal enige tyd terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelia D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onwerklik mooie uitsig aan alle kante.

Die huisie staan teen die berg met onbeperkte uitsig op die see en berge agter. Dit is rus en vrede by uitstek. Als wat ons nodig gehad het was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rianda W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rianda W
Gesin met tieners

Stil aftreedorpie met 'n mooi ligging!

Mooi oorslaapplekkie vir 'n aand of 2. Vir langer verblyf sal daar 'n TV bygebring moet word omdat daar min vermaaak vir tieners in die dorp is! As mis in die aand unroll sal dit lekker wees Om 'n goeie fliek te kyk na 'n lekker braai en aandete!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa V
Gesin met klein kinders

Lovely place.

Just a few suggestions. Maybe add a picture of the stairs. Add safety gates to top and bottom of stairs. Maybe add a splash pool in front of the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie D
Gesin met tieners

Heerlike vakansiehuisie.

Baie oulike, netjiese klein "pophuisie". Goed ingerig. Al wat dit nog kan verbeter is 'n TV. Dankie sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bjorn J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bjorn J
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties!

Die kuier was absoluut fenominaal! Asemrowende uitsig en uitstekende ligging. Sal dit weer besoek keer op keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Saam met vriende

Picturesque stay. Perfect cottage. Thoughtful touches throughout.

Suggestion: Available hairdryer and ashtrays outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

This place never disappoints. This is like our second home.

The best house for breakaways. This is like our second home. The surroundings and location is perfect. Elna is just one friendly person. We just love this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V
Gesin met tieners

Few days away not far from Cape Town in a cozy cottage.

Amazing views, but the area can be very a windy especially in winter time. Not the ideal swimming beach, but we spent 5 days traveling up to Hermanus to the one side and Rooi-els to the other. Restful getaway and fairly well prepared for loadshedding which we got everyday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luzanne V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luzanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik!

Ons het dit baie geniet. Oulike, "cosy" plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marguerite G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite G
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Moet net kyk na die oprit voor die motorhuise. Sukkel om met 'n kar daar uit te kom weens baie klippe en los grond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanté G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanté G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect that's all I can say.

Key was on time. House was neat and everything we needed was there. Hot water, good bathrooms and rooms were better than expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Saam met vriende

Pleasantly surprised at the layout of the accommodation, very user-friendly.

The house is beautifully located. Everything was neat, tidy and very clean. The support from Elsa was fantastic. She was very accommodating which helped to make our stay memorable. My friends were very surprised at the affordability of the place. We loved the price for what we got. Thank you Elsa. We will definitely tell our friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amber P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amber P
Saam met vriende

It was fun and peaceful, I just wish it was closer to the beach.

If there were assistance to get us closer to the beach that would have been amazing but nevertheless it was amazing. You guys had everything we needed in the cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wina V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wina V
Gesin met tieners

Net reg vir 'n naweekwegbreek.

Protea Cottage is die oulikste vakansiehuisie met alles wat jy nodig het om 'n wegbreeknaweek deur te bring. Ek sal dit net nie aanbeveel vir bejaarde of gestremde persone nie aangesien die trappies wat na die slaapkamers lei 'n bietjie steil is, maar vir jonger gesinne is dit perfek. Dankie Elsa vir die vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shani L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani L
Saam met vriende

Rustige wegbreek, vriendelike eienaar.

Naby winkels en die see. Huis is netjies en toegerus met die nodige eetgerei, beddegoed, toiletware. Sal definitief weer gaan, en aanbeveel vir ander!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emsia G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsia G
Gesin met tieners

Pragtige plek met mooi uitsigte en is goed ingerig.

Protea Cottage is baie gerieflik ingerig. Dit het pragtige uitsigte op die berg en die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephenie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephenie M
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gekuier. Was rustig, veilig skoon en netjies.

Ons was op ons jaarlikse vakansie en het van KZN afgekom. Wat baie netjies en skoon. Ons is aktiewe atlete so 'n klein wasmasjien sou baie gehelp het tydens ons verblyf. Die stoep is nie beskut teen wind nie, as die eienaar dalk later meer beskutting wil opsit sal dit baie help as jy wil buite braai. Maar oor algemeen was dit regtig lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andrea P

Uitstekend.

Baie nice huis, vreeslike mooi uitsig. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miranda B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miranda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike huis in 'n pragtige omgewing.

Huis skoon en netjies met als wat mens nodig het. Heerlike binnekaggel vir kouer dae. Oulike koffiewinkel in Bettiesbaai met goeie restaurante in Kleinmond - Kabel Jo's word aanbeveel met koffiewinkel/bakkery net langs hulle vir heerlike eetgoed. Fantastiese staproetes by Kogelberg Natuurreservaat asook Harold Porter Botaniese Tuin. Let wel, dat daar 'n skoonmaakfooi (direk betaalbaar aan gasvrou) is van R200 wat nie op die webwerf verskyn nie - sien dit eers na jy betaal het op die bewys van betaling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shamiema S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamiema S
Gesin met tieners

Amazing place, cosy and private.

We loved staying here, the place has so many extras not mentioned in the description of the place. The photos do this beautiful place no justice. So spacious and clean. The scenery from the bedroom windows is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B
Gesin met tieners

Heerlike uitsig, stapafstand van die see af.

Ons het sommer baie lekker gebly en sal weer kom! Baie veilig en knus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cj B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and unplugged.

My wife and I enjoyed our stay really much at the house. It was neat and clean and had everything you needed. Nice place to unplug from the city life and relax. Elsa is very friendly and thoughtful. We would visit here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne E
Gesin met tieners

Awesome and the sea and mountain views are amazing.

The place is very clean, cosy and well maintained. Furnished and complete with cutlery, bedding etc. All you have to bring is yourself and food. The sea views and mountains are amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans W
Gesin met tieners

Baie netjies se gerieflike huis met 'n onbeskryflike mooi uitsig van die see en berge!

Die dorp is so mooi skoon en daar is 'n rustige atmosfeer. Baie veilig plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel M

Puik!

Lieflike huis met baie mooi uitsig oor see en berg. Dadelik tuis gevoel. Sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi A
Gesin met klein kinders

Had a wonderful time, too bad the beaches were closed!

Elsa and her Mom were wonderful in taking care of us, especially in the face of the unexpected baboon invasion. Entirely my fault since I left the back door open. Seriously though, be aware that the gorgeous views from the mountainside mean that you are in a baboon area. Take care!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tommaso F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tommaso F
Gesin met klein kinders

Amazing to be so close to the mountains, with a nice ocean view.

The oldest and surely most beautiful building of the area. Very comfortable living room and a garden with a braai area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Seth V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seth V
Saam met vriende

Fantastic place to stay!

We had everything we needed, were within 7 minutes of Kleinmond shops, right on the mountain with beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rynardt P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynardt P
Saam met vriende

Was n fantastiese wegbreek van die stad af saam pelle, Eienaar se diens is net next level.

Ons het die cottage so baie geniet en alles was vooraf reg uitgesit vir ons, gemaklike geriewe en puik skoon kamers en leef areas, great great great. Dankie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keshia V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keshia V
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier en die uitsigte van die see en berge was fantasties!

Ek kan enige tyd Protea Cottage voorstel vir enige familie of paartjie! Hulle diens was amazing en ons was op die hande gedra! Die huis was ook silwerskoon en netjies, met al die klein goedjies wat dit soos huis laat voel! Dankie vir al julle moeite, dit was regtig fantasties om met julle te werk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark H
Saam met vriende

Good place to go.

Very Nice Place, just indicate their isn't a TV on the add, not that its a problem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew R
Gesin met klein kinders

Had a lovely stay, cottage is fitted out with everything you need.

Had a lovely stay here over the December holidays. Only negatives would be the exposure to wind and the potential baboon risk, otherwise cottage is lovely, clean and well fitted out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maliske V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maliske V
Gesin met klein kinders

Beslis 'n wenner!

Pragtige ligging, huisie alles wat mens nodig het en meer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S
Saam met vriende

Very pleasant experience.

Great cottage with excellent value for money. Very clean, beautiful scenery, nice outside braai area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeremy W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy W
Gesin met klein kinders

Lovely place. My kids enjoyed every moment. Will definitely be back.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmari O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari O
Gesin met klein kinders

Fantastic, well organised, clean, comfortable, a must do again venue. Best ever.

Fantastic. Venue well organised, clean, comfortable. A must do again venue. Such friendly people. View is spectacular. House is beautiful, value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguin Terrace 3052, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA772f846e0dedd7310674cfacf78835a8a008564ba1669e382356281d1eaa557b20e2abbcefa9015605805fdde156c8aa9080?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 41 5 1 5 3052 Penguin Terrace Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.356515857543 18.952291953373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem