Protea Place Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

'n Hartlike verwelkoming en 'n rustige atmosfeer wag op jou by Protea Place Guesthouse in Cradock. Beleef Suid-Afrikaanse gasvryheid op sy beste, in die hartjie van die Karoo. Protea Place Guesthouse in Cradock, langs die Groot Visrivier bied 'n ideale wegbreek vir stadsjapies wat wil ontvlug van die rep en roer van die stad.

Die kamers is gerieflike gemeubeleer, een van die kamers het 'n en suite-badkamer en die nader 2 deel badkamergeriewe. Een van die kamers het ook 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die gholfbaan.

Gaste kan aansit vir 'n heerlike ontbyt in die bekoorlike eetarea voor hul lekker gaan afkoel in die swembad. Die privaat lapa is ideaal vir besoekers wat wil kuier om die braaivleisvuur en die unieke sonsondergange van die Karoo wil beleef.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Protea Place Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za