Kareedouw Akkommodasie by Protea Rust | LekkeSlaap
+21

Protea Rust

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutstraat 1, Kareedouw , 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Protea Rust bied verblyf op die eienaar se perseel in Kareedouw. Die ouwêreldse, plattelandse dorpie is naby verskeie toeriste bestemmings op die Tuinroete en is 20 km vanaf Eersterivierstrand.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied. Die Drakensberg-eenheid is losstaande met slaapplek vir 4. Die Kouga-eenheid is langs die hoofhuis met slaapplek vir 2 gaste. Albei eenhede het 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n kombuis wat goed toegerus is in elke eenheid.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die area is vol woude, riviere en watervalle wat doendinge, soos reksprong, boomtoptoere en voetslaanroetes in die natuur insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Protea Rust
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Melkhoutstraat 1, Kareedouw , 6400, Oos-Kaap
  • Gaste dink Protea Rust het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutstraat 1, Kareedouw , 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9c93754b9f1799b6fe4f648325f0b518e5b5625bf55fc29e04ad02c7cf7324c710a2fcfd2d75d0015f1e6bb08df701afbec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 1 Melkhout Street Kareedouw 6400 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -33.950969 24.2931318
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za