by Protea Wilds Retreat | LekkeSlaap
+57

Protea Wilds Retreat

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 39 resensies vir Protea Wilds Retreat
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Antoinette S - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S
Saam met vriende

Was heerlik. Plek vir onsself gehad en heerlik gekuier.

Amanda was baie gasvry, die kamers baie skoon en netjies. Rustig gekuier.

Nasreen A - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nasreen A
Saam met vriende

Beautiful, quiet, easy.

My stay was absolutely wonderful. Amanda is so friendly and kind and the area is beautiful. 10/10 would go back.

Anita D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie stil.

Geen TV nie.

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Dankie Anita. Ek kyk na die 4 sterre en maak werk daaraan.

Protea Wilds Retreat
Mariëtte K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mariëtte K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, baie mooi omgewing.

Die omgewing en vriendelike diens maak op vir die tekort aan "attention to detail " in die kothuis. Daar was vuil skottelgoed toe ons arriveer, en probleme met die waterpype. Die privaatheid was ook min nadat die ander gaste arriveer het.

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Jammer ons kon julle nie tevrede stel nie. Daar het 'n groep uitgeboek die dag met julle aankoms en my personeel was nog besig om skoon te maak, en het waarskynlik in die dolheid eers alles anders gedoen en toe vergeet, baie jammer daaroor. As jy my gese het het ons dit dadelik kom was. Die toiletpyp wat geraas het as jy dit trek, het ek nie van geweet nie, ek het dit toevallig gehoor, en het dit die dag na jul aankoms uitgesorteer. Ons adverteer ons akkommodasie as aards, maar gemaklik, met goeie beddens, linne en handdoeke. Wat die privaatheid betref, daar is ander gaste en julle sal wel in gemene areas hulle sien, of hul mag dalk by julle eenheid verbyloop van tyd tot tyd. Mooi gaan.

Protea Wilds Retreat
Johan H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, aards en netjies in mooi omgewing en toeganklik vir baie stap- en MTB-roetes.

Fasiliteite aards, maar baie skoon, netjies en gerieflik. Geleë in pragtige omgewing naby baie stap- en MTB-roetes asook verskeie ander plekke om te besoek in die omgewing. Rustige omgewing met die lekker swembad maak dit 'n uitsonderlike plek om te ontspan.

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Dankie vir jou wonderlike woorde Johan. Hoop ons sien julle weer eendag.

Protea Wilds Retreat
Johan O - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Inboek-reëlings was baie effektief getref.

Diens was puik, inboek was maklik en die geriewe was baie gemaklik en skoon. Veiligheid was voortreflik.

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie Johan, jy maak my dag.

Protea Wilds Retreat
Jean Jaqe V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jean Jaqe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons tyd hier geniet.

Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam met enige vrae en versoeke. Die piekniekmandjie was wonderlik.

Belinda W - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful place where one is able to rest completely.

Wonderful vista. Natural environment with beautiful indigenous plants. The artistic hosts are very friendly and helpful. When our daughter joined us at the end of our stay, they went out of their way to ensure that we were all accommodated for an extra night. We loved every moment of our stay.

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Thank you Belinda, I really appreciate your good review.

Protea Wilds Retreat
Melissa J - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and peaceful accommodation.

We attended a wedding in the Harkerville area so needed a place to stay close to the wedding venue, our stay was very short so sadly, we did not get to explore much. Protea Wilds is a very peaceful place - we felt completely safe. It is rustic and spotlessly clean. Amanda is a lovely and friendly host who gave very clear and comprehensive directions and stayed in touch during our stay with regard to power outages etc. She is a darling.

Ronel M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige stilte, omring met voëls in die tuin. Mooi uitsig. Lekker stap. Ideale wegbreek vir 'n paar dae.

Ideaal vir groep bekendes en familie. Min privaatheid as plek vol bespreek sou wees.

Magriet V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kuier in die natuur.

Ons het heerlik gekuier. Die verblyf het alles wat mens nodig het. Mooiste natuurskoon, stil en rustig en ons het selfs lekker Woollies beskuit gekry om aan te peusel. Dankie Amanda vir jou vriendelike diens en dat ons ons babahond kon saambring. Ons kom beslis weer!

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde Magriet, hoop ek sien julle gou.

Protea Wilds Retreat
Elsie O - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sleepover for hiking.

Sou verkies het as die units nie langs mekaar was nie, en om klein maar aparte braaigeriewe te hê, bietjie in ge-sausage. Goeie notes, maar hoegenaamd geen persoonlike kontak met die bestuurder nie, net bladsye en bladsye instruksies om te lees.

Thomas S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het net een woord "ongelooflik".

Ongelooflike plek, dit is so rustig jy wil net nie terug huis toe gaan nie! Die bosse ,blomme en stilte! Dit is iets onbeskryflik! En die swembad is to die for! Protea Wilds Retreat sal ons gou weer sien en die keer met die hele familie.

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Thomas, thank you for your very kind words. Hope to see you back again soon!

Protea Wilds Retreat
Lisa M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa M
Enkelreisiger

Tranquil stay.

Amanda and Martin were fantastic hosts. The WiFi was a bit patchy and I felt like I was often at their home to catch up on bookings (I also own a guesthouse). Walks on their property were lovely for my dogs and I as we had it all to ourselves.

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Thank for your great words Lisa! Was wonderful having you and your dog children here. The wifi does not reach the cottage you stayed in, only available at the reception (my house). Normal data usage will apply at the cottage, sorry if it wasn't clear! Hope to have you back soon!

Protea Wilds Retreat
John O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John O
Saam met vriende

Flippen fantasties.

Absoluut die moeite werd, sal nie weer op ander plek bly nie. Rustig en alles wat jy nodig het.

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Wow John dankie, jou resensie blaas my weg.

Protea Wilds Retreat
Alan B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan B
Saam met vriende

A gem and real value which I found impossible to fault.

From the UK and travelling up through the country finding Protea Wilds Lodge was pure chance and our great good fortune. Amanda, the proprietor, was immense in helping us with advice on planning our continuing journey. Should I return to the area I will definitely stay here again and would recommend it to all.

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Thank you, Alan. It was a pleasure to host you and we hope your trip further on was memorable.

Protea Wilds Retreat
Pl V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en gasvrye verblyf.

Heerlik gebly. Pragtige omgewing en uitsig, maar huis kort ernstige onderhoud.

Mareli H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras, asemrowende uitsig en rustig vir asemskep.

Sal beslis weer teruggaan.

Marthie R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie R

Baie rustig en ontspannend.

Amanda is 'n gasvrou duisend. Die uitsig en ligging is asemrowend en ons sal die volgende keer beslis langer bly.

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Baie dankie Mareli. So bly julle het lekker gekuier en dankie vir jou moeite om hier te skryf. Ons hoop ek sien julle gou weer.

Protea Wilds Retreat
Belinda E - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda E
Saam met vriende

Awesome.

Ons het heerlik gekuier, plek en mense is awesome. Sal volgende keer langer bly.

Annelene V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelene V
Gesin met tieners

Rustig, privaat en beeldskoon.

Protea Wilds Retreat kan aanbeveel word, die plek is asemrowend mooi. Amanda, die gasvrou, is professioneel maar baie aangenaam. Die pad daarheen is in goeie toestand. As jy die Tuinroete wil waardeer is Protea Wilds 'n goeie beginpunt, jy kan van hieraf lekker rondry Knysna en Plettenbergbaai toe.

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Beste Annelene,

Baie dankie vir jou mooi woorde, ek waardeer dit baie! Ek is bly julle 3 en jul hondekind het lekker by ons gebly, hoop ek sien julle weer!

Hoop jou dogter gaan gelukkig wees hier in Plett!

Protea Wilds Retreat
Joanne J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Dit was baie lekker en ek gaan gou weer daarna.

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Dankie Joanne,so bly jy het dit geniet! Hoop ons sien jou gou!

Protea Wilds Retreat
Christelle F - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle F
Saam met vriende

Was baie lekker. Die grondpad kan uitdagend wees, maar is doenbaar.

Die bestemming is heerlik en lekker tussen Plett en Knysna. Die huis is oud, maar netjies. Dit was net die ou klere en handskoene wat aan die kapstok gehang het wat ons so bietjie ongemaklik laat voel het. Gelyk of die ou mense wat daar gewoon het op pad is terug. Yskas het probleme gegee en my vleis het ontvries. Verder was dit lekker! Wynproe en beeste op die plaas is lieflik!

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Hallo Christelle

Dankie vir jou mooi skrywe. Ja, ons hou die pad so goed moontlik in stand, dit is soms moeilik sonder hulp van die padowerhede, maar ek het darem nog nooit probleme gehad met enige gaste wat dit nie kon ry nie.

Dit is my ouma se voortrekker rok, wat sy gemaak het, en my ma se handskoene. Ek het gedink dit gee karakter aan die huis en pas in by die tema. Jammer oor die ongemak, ek kon dit weggeneem het. Wens ek het geweet van die yskas, ek sou dan 'n plan probeer maak het.

Dankbaar dat julle lekker gebly en dit verder geniet het. Mooi gaan.

Protea Wilds Retreat
Gracial H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gracial H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wonderlike mense en lekker kos maak vir die beste naweek van my en my vrou se lewe. Ons het dit terdeë geniet.

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Baie dankie Gracial
Ek sien uit na jul kuier in Junie saam met die familie.

Protea Wilds Retreat
Lené V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lené V

Pragtige natuurskoon, natuurlewe en absolute rustigheid.

Ons kuiertjie by Protea Wilds was heeltemal te kort. Ons kamer was ruim en goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het soos koffie, handdoeke en die mooiste uitsig. Die grondpad is baie goed onderhou en ons het Protea Wilds maklik gekry. Amanda was baie vriendelik en behulpsaam en het aan ons alle aanwysings deurgestuur voor ons besoek. Ons sal verseker weer 'n draai by Protea Wilds gaan maak.

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Lené!
Ooh, jy maak my hart warm! Baie dankie vir jou mooi woorde, sal lekker wees om julle weer te sien! Baie voorspoedige jaar verder!

Protea Wilds Retreat
Ronél C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir Amanda se gasvryheid, ons het regtig heerlik gebly by Protea Wilds Retreat.

Heerlik! Met pragtige uitsig! Mense se vriendelikheid en gasvryheid.

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde Ronel! Hoop ek kan julle weer verwelkom!

Protea Wilds Retreat
Mariska F - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska F

Baie lekker en rustig!

Baie netjies en skoon. Baie rustig, kon lekker ontspan!

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Mariska,

Wow! Baie dankie, ek waardeer dit! Hoop ons sien julle volgende jaar in September!
Amanda en Martin

Protea Wilds Retreat
Piet R - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig tog naby besienswaardighede.

Ons het in die Cottage gewoon wat baie goed toegerus is. Die kaggel so op die koue wintersaand was heerlik. Braaigeriewe is goed en die uitsig oor die berge is pragtig.

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Piet! Gewaardeerd!

Protea Wilds Retreat
Richard H - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard H
Saam met vriende

Perfek vir uitlating van gedruis van die stadslewe.

Amanda was baie behulpsaam en vriendelik en het ons definitief meer spesiaal laat voel. Die ligging is wonderlik en die plaas baie mooi. Veral die braai-areas geniet en die al die staproetes. Goeie ligging tussen Knysna en Plett.

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Richard, baie dankie ,ek waardeer dit! Ek hoop ek sien jou gou weer! Amanda

Protea Wilds Retreat
Karina B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Dis baie lekker hier en jy het alles wat jy nodig het, maar die grondpad! Sjoe! As dit reën, moet mens maar versigtig wees, dis al.

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Karina. Alhoewel die grondpad net 9 km vanaf die N2 tot hier is, het dit ongelukkig hard gereën toe julle aankom. Die pad word gelukkig gereeld geskraap en goed onderhou. Versigtig is maar die antwoord tot 'n mens hom paar keer gery het en meer op mens se gemak raak. Gaste het darem nog nooit vasgesit of 'n ongeluk gemaak nie. Dankie vir julle geduld hiermee! Hoop ek kan jul weer verwelkom!

Protea Wilds Retreat
Lizette B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette B
Gesin met tieners

Very relaxed.

Thanks for a lovely stay with a beautiful view.

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Thank you for your kind words Lizette! Hope we see you again! Go well. Amanda

Protea Wilds Retreat
Annelies W - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelies W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prachtig, rustgevend.

Voor mensen die houden van een meer outdoors experience is dit zeker the place to be. Prachtige omgeving. In het huisje is alles aanwezig wat je nodig hebt. De weg naar het retreat is minder geschikt voor kleinere auto's, maar zeker niet onmogelijk (we hebben het ook gedaan).

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Annelies. Bly julle het lekker gekuier! Amanda

Protea Wilds Retreat
Louis B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, veral die uitsig en vars lug.

Ek beveel graag hierdie uitstekende akkommodasie aan, veral die gasvryheid wat daarmee gepaard gaan en die asemrowende uitsig.

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Louis! Hoop ek kan julle weer verwelkom!!
Amanda

Protea Wilds Retreat
Gary B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing special piece of God's Kingdom.

Great hosts, will definitely visit again!

Protea Wilds Retreat se terugvoer

Gary, I really appreciate your beautiful review and we hope to welcome you back soon! To share our piece of heaven with you were our pleasure. Dankie en mag Debbie se skilder ook van krag tot krag gaan!

Protea Wilds Retreat
Hendrik S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is nice and quiet.

The accommodation is neat and clean and the staff very friendly. However, it would have been nice for each room to have TV and DStv, because the communal area isn't ideal in rainy weather.

Cynthia B - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cynthia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little piece of heaven.

Stunning, one can't believe that you can have so much comfort so close to nature. Annetjie's personal hospitality made our stay extra special. Its a bonus being able to hike alone and not have to worry about someone robbing you.

René D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
René D
Enkelreisiger

Ek het rus gesoek en dit daar gekry.

Die klankdigtheid is egter nie goed nie en jy hoor elke geluidjie van jou bure. Die omgewing is pragtig en baie rustig en veilig vir stap. Daar is pragtige fynbos .Vir families is dit egter effe afgeleë en moet jy te ver ry.Vir die wat rus en stilte soek, is dit die regte plek as jy stil bure kan kry. Dis heerlik om in die verhitte swembad te swem.

Brumilda K - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brumilda K

Fantasties!

Die tydjie was lieflik, het gewens die tyd moet nie so vinnig verby gaan nie. Ek sal persoonlik vir ander ook aanbeveel.

Adam B - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adam B
Gesin met tieners

'n Lekker ruim woning, met hartlike ontvangs. Net nat, nat, nat weer!

Baie vriendelike ontangs. As jy rustigheid verkies, is dit die plek vir jou.

Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tussen Knysna en Plettenbergbaai, Fisanthoek, 9 km van die N2 af, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmOTc1YWFiLWMyZjEtNGQzZC1hOWUyLTYyOTlhODc5NTZmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850, nou Vanaf R595  per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Between Knysna & Plettenberg Bay, Fisanthoek 9 kilometres off the N2 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.003470714567 23.26479434967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem