by Protea Wilds Retreat | LekkeSlaap
+57

Protea Wilds Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tussen Knysna en Plettenbergbaai, Fisanthoek, 9 km van die N2 af, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Protea Wilds Retreat is gerieflik geleë, netjies halfpad tussen Knysna en Plettenbergbaai. Hier is genoeg doendinge in die omliggende gebied om almal gelukkig te hou. Die pragtige oord bied rus en vrede en verblyf vir alle tipes groepe.

Verblyf word aangebied in 1 kothuis, 1 huis en 6 ateljee-eenhede. Altesaam is hier slaapplek vir 34 gaste. Elke eenheid beskik oor heerlike beddegoed, 'n badkamer, kombuisie, eetkamer en TV met beperkte DStv.

Die gemeenskaplike Fynbosskerm is 10 - 30 m voor en langs die eenhede. Dit bestaan uit 'n groot en volledig toegeruste kombuis met 'n baie ruim eet- en ontbytkamer. Dit sitkamer is ingerig met 'n kaggel en TV met beperkte DStv. Die oord spog ook met 'n swembad, braaigeriewe, WiFi en veilige parkeerplek.

Gaste is welkom om die talle doendinge in die omgewing uit te toets, dit sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staproetes en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 40 resensies vir Protea Wilds Retreat
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Tussen Knysna en Plettenbergbaai, Fisanthoek, 9 km van die N2 af, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Protea Wilds Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tussen Knysna en Plettenbergbaai, Fisanthoek, 9 km van die N2 af, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmOTc1YWFiLWMyZjEtNGQzZC1hOWUyLTYyOTlhODc5NTZmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 Between Knysna & Plettenberg Bay, Fisanthoek 9 kilometres off the N2 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.003470714567 23.26479434967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem