Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Providence 40

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Clarence-straat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Providence 40 bied gerieflike selfsorgverblyf in Ramsgate en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Dié verblyf is 400 m se stap vanaf die Blouvlagstrand, spog met 'n uitsig oor die see en is slegs 5 minute se ry van Margate af.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea. Al die kamers bied 'n uitsig oor die see.

Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. 'n Tuimeldroër is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea en -kombuis lei na 'n onderdakstoep waar gaste kan braai en ontspan. Slegs houtskool en vuuraanstekers mag gebruik word.

Die kombuis is vir 6 gaste toegerus. 'n TV met DStv en 'n DVD-speler is beskikbaar. 'n Kluis is beskikbaar.

Veilige onderdakparkeerplek met 24 uur-geslotekringtelevisie word voorsien. Ekstra parkeerplek vir sleepwaens is by die swembad beskikbaar.

Gemeenskaplike braaigeriewe langs die swembad en 'n klimraam vir die kinders is beskikbaar. Gedurende spitsseisoen is daar ook allerlei vermaak en aktiwiteite op die strand vir die kinders, en ouers kan saam met hul kinders op die strandmeer gaan roei.

Slaapplek

’n Bespreking by Providence 40 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 30 resensies vir Providence 40
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Clarence-straat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Providence 40 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Clarence-straat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjNDEzMTkwLTQzOTctNGE1MS04OGM0LWI1ZjhlZDdjNTQ3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 Clarence Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.888672773535 30.345740318298