LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Providence 59 | LekkeSlaap
+15

Providence 59

Selfsorg
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 29 Okt 2020 tot 3 Des 2020.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fascadale-weg, Providence 59, Ramsgate, 0700, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R490 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Providence 59 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Providence-kompleks in Ramsgate, naby die Blue Lagoon-blouvlagstrand en die gewilde Waffle House.

Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n toonbank met stoele. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n plafonwaaier en 'n slaapbank, en die leefarea het skuifdeure wat na 'n balkon met buitemeubels en 'n uitsig oor die strandmeer lei.

Die veilige kompleks is volledig ommuur en het 'n elektriese heining. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, 'n speelgrond en 'n klubhuis vir die gaste.

Slaapplek

’n Bespreking by Providence 59 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Fascadale-weg, Providence 59, Ramsgate, 0700, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R700
Vanaf R490
per nag (plek vir 5)
was R700
Vanaf R490
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fascadale-weg, Providence 59, Ramsgate, 0700, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcogfQjdrJuvBg60tf6BAav4h4ikCmxFAvB9xNBux1lHFSOnd4S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R490  per nag (plek vir 5) Fascadale Road Providence 59 0700 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.889053333981 30.345858699168
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!